Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7864 reviews.
"Baie nice dorp, met alles wat jy nodig het. Hoofstraat net erg besig met verkeer, veral vragmotors. (Wens vragmotors kon op 'n manier buite om die dorp gery het)."
"Kan sien hoe die dorp agteruitgaan. Paaie is ongelooflik sleg. Drinkwater is 'n gesondheidsrisiko, tensy jy jou eie koop."
"Was daar vir die skou, skou toe nie wat ons gehoop het nie, maar aanvaarbaar. Bloem is 'n great bestemming."
"Dit is 'n pragtige stad en voel veilig. Alles voel baie na aan mekaar en hoef nie ver te ry nie. Eetplekke en inkopiegeriewe is baie aangenaam en billik."
"Paaie in Bethlehem self is geskik vir 4x4. 'n Uitdaging wanneer jy nie 'n 4x4 het nie."
"Pragtige dorp en omgewing. Asemrowende herfskleure in die herfs en pragtige groen bome en struike in die somer."
"We attended the Bloemfontein Agricultural Show, over-promised but poor on delivery. Avoid takeout: quality of food was disappointing."
"Fouriesburg self is nie watwonders nie, maar in die omgewing is daar interessante goed en Clarens het baie aktiwiteite wat lekker en interessant was."
"'n Interessante dorpie. Die pad na en van Philippolis is net sleg met slaggate, maar waar is daar nie vandag nie? So, dit doen geen afbreek aan die reis nie en die ondervinding. Ek sal dit wel weer eendag wil besoek."
"Always a joy to wonder around this little village. Even on a long weekend, it was vibey and friendly."
"Die pad in en uit (Kimberley se rigting) het 'n hele paar slaggate, en dit is 'n baie, baie donker pad om te ry."
"Parys, sounds small and boring, but it is so much more. A lot to do and places to see. Great break from the busy city life."