Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7864 reviews.

Parys, Free State

Crane Haven

"Die dorpie self bied nie baie vir kinders nie, maar daar is wel aktiwiteite en ander plekke in die omliggende areas."

Clarens, Free State

God's Gift Self-catering Cottage

"Clarens is 'n puik toeristebestemming. Die pragtige herfsskakerings orals sigbaar gedurende April maak hierdie omgewing baie besonders en 'n voorreg om te kan ervaar."

Clarens, Free State

Woodlands Retreat Private Property

"Baie mooi plekkie so tussen die berge."

Bloemfontein, Free State

Edaneg

"'n Perfekte "halfwegstop" na vele bestemmings."

Clarens, Free State

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Pragtige, rustieke dorpie om lekker rustig rond te loop."

Frankfort, Free State

Linkview Home

"Perfekte stop vir 'n moeë reisiger om te herlaai na 'n lekker nagrus, boereontbyt en mooi omgewing. Well worth the stop."

Smithfield, Free State

Smithfield House

"There are a few property and business owners that are keeping these dying towns alive."

Harrismith, Free State

Ibis Self-Catering Accommodation

"Vat maar 'n baadjie saam. Dis koud."

Bloemfontein, Free State

Fevertree Cottage

"Die verval van Bloem in sommige dele is tragies. Die ligpunt was die Vrouemonument en Oorlogmuseum wat uitmuntend was en behoorlik onderhou word."

Clarens, Free State

Clarens Main Street The Loft & The Studio

"Dit was ons eerste besoek aan Clarens. Dit was soveel meer as wat ons verwag het! Die heerlikste kos by interessante restaurante en oral snuffelgeleentheid in oulike winkeltjies. Ons gaan beslis weer in Clarens kuier!"

Welkom, Free State

Silhouette Guest House

"Welkom is a nice place, starting to develop now."

Bloemfontein, Free State

Premiere Guest House

"Was aangenaam verras met pizza-eetplek se kos."

Parys, Free State

The Danes on Vaal

"Paaie in 'n slegte toestand."

Winburg, Free State

Boschrand Lodge

"Oor die algemeen is Winburg nie werklik bekend as toeristebestemming nie. "

Clarens, Free State

Forest Lane

"Ek voel dat Clarens besig is om agteruit te gaan. Die restaurante wat voorheen heerlike kos bedien het, se kos is nie van topgehalte meer nie. Ook het ek gevind dat die unieke winkels en kunsgalerye wat 'n paar jaar gelede nog daar was, besig is om uit te sterf - daar is enkele winkels wat nog unieke en kwaliteitware verskaf."

Fouriesburg, Free State

Nature's Loft

"Asemrowende mooi plek!"

Clarens, Free State

Gypsy Wagons

"Pragtig in die herfs."

Jacobsdal, Free State

Du'Villa B&B

"Dis 'n tipiese plattelandse dorp met 'n paar klein winkels en besienswaardighede soos die blokhuis en NG Kerk, wat jy van buite af kan bewonder."

Trompsburg, Free State

Fox Den Guest House

"Anyone passing through Trompsburg must have dinner at the local restaurant Tromp Op. It has lots of lovely mouthwatering options on its menu. The restaurant has a lovely collection of memorabilia from the past, adding to its ambiance."

Bloemfontein, Free State

@ Greys Guesthouse

"It was great. However, no Uber services and Bolt was always not available when needed. I enjoyed being up on Naval Hill however the Kings Park Rose Park was not what the pictures said it looked like."

Clarens, Free State

One The Mews

"I wish that Icould go and live in Clarens. My daughter and I love Clarens. We have been there so many times that the people in the shops and restaurants know us already."

Heilbron, Free State

96 On Bree Guesthouse

"Ons wou graag 'n heerlike ontbyt in Heilbron gaan eet, maar sekere plekke het eers 11h00 geopen, derhalwe na Frankfort gery vir 'n ete, wat heerlik was"

Bloemfontein, Free State

21 @ Benade

"Baie lieflike plek. Ons het dit geniet."

Clarens, Free State

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Die omgewing is prentjiemooi. Hou van die rustigheid van die omgewing."

Clarens, Free State

Clarens The Paddocks 21

"Pragtige, skoon dorpie, om kwaliteittyd saam met jou gesin te spandeer en lekker te ontspan."

Bloemfontein, Free State

Blue Crane Guest House

"Dis 'n pragtige plek met vriendelike mense, beste eetplekke, goeie diens oral waar ons was. Sal enige tyd weer terugkom."

Page
Page 12 - Showing 331 to 360
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers