Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

Knysna, Tuinroete

47th on Howard

"We chose to avoid the holiday crowds and instead visited Leisure Island which was quieter than Knysna centers. At Leisure Island we visited a little coffee shop, Nadine's, - a real gem!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Pretplaas Akkommodasie

"Baie mooi omgewing met baie moontlike plekke om te besoek."

Sedgefield, Tuinroete

Haven on Hoopoe

"Die dorp van Sedgefield het nuwe winkels bygekry vandat ons laas daar was. Spar, en 'n Clicks! Onthou om by Pili-Pili te gaan pizza!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Riverside Guest Lodge

"Sal graag meer tyd in Oudtshoorn wil spandeer."

Mosselbaai, Tuinroete

Sandkorrel

"Baie om te doen en sien. Pragtig. "

Stilbaai, Tuinroete

Sea-Coral

"Dit was ons eerste besoek aan Stilbaai en ons wil weer kom kuier om langer te bly. Besonders pragtig!"

Sedgefield, Tuinroete

Lake Pleasant Hotel

"Ons het van ons beste memories tussen Knysna en George gebou. Sedgefield dra ons baie naby aan die hart. Wat 'n great plek."

Tuinroete

Labyrinth Lodge

"Garden Route is so beautiful and green this time of the year. The lush vegetation and forests are a feast for the eyes. Be patient on the roads as the speed limit keeps changing. There is so much to see and many places to stop at and explore."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Masescha Country Estate

"I love that part of our country and will go back at the drop of a hat."

Mosselbaai, Tuinroete

Orlala's Hartenbos

"Great place. I love this area for a holiday destination."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Kingfisher Cottage

"Groot-Brakrivier verdien regtig nog 'n paar dae se verken. Die dorpie is netjies en pragtig, en mens word uitgelok deur al die winkeltjies langs die hoofstraat. Ongelukkig het ons net oornag vir een nag, en het nie kans gehad om te verken nie, maar ons gaan definitief weer hier inloer, en bietjie langer vertoef."

Knysna, Tuinroete

Point Lodge

"Baie mooi natuurtonele en restaurant. Die dorpsgebied was teleurstellend."

Witsand, Tuinroete

Seehuisie

"Wonderful holiday destination."

Knysna, Tuinroete

Eastford Country Estate

"Beautiful destination."

Oudtshoorn, Tuinroete

Memories Self-Catering @ 5 on Smith

"Lieflike dorp. Ons het meer tyd nodig gehad om dit ten volle te geniet."

George, Tuinroete

42 On Adderley

"Ons gaan elke keer net weer terug. Is mal oor die Tuinroete en George self. "

Tuinroete

Varkenskraal Farm

"Baie opsies vir eet, kuier en pret. Wye keuse van verblyf van see tot bos."

Riversdal, Tuinroete

Heritage House Self Catering Cottages and Rooms

"Very nice, old town, drove around the night, we were booked in and I love the town as a whole, clean, very helpful at the drive-through at the KFC and all the street lights work, thumbs up for the local municipality."

Sedgefield, Tuinroete

Myoli Beach Lodge

"Het lekker gekuier in Sedgefield en omgewing. Die patryse en skilpaaie was oulik. Pili Pili vreeslik geniet met hul aangename atmosfeer en personeel. Mooi skoon strand. Baie aangename ondervinding."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

W21 Guest Rooms

"Rustige plattelandse gevoel."

Stilbaai, Tuinroete

See-Struis

"Lieflike vakansiedorp!"

George, Tuinroete

Cul De Sac

"Pragtige George. Het 26 jaar in Wildernis gewoon."

Mosselbaai, Tuinroete

Cyprus Manor 12

"Friendly, happy town, most in walking distance."

Buffelsbaai, Tuinroete

Oase A

"My happy place. My kind het streng instruksies om my as eendag daar te gaan strooi!"

Knysna, Tuinroete

Shell's Corner Cottage

"Knysna is a great town to visit, especially for the nature reserves, wildlife, forests, lagoon, and sight-seeing options."

Blad
Blad 120 - Wys 3571 tot 3600
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang