Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

De Rust, Tuinroete

Rus In De Rust

"Wonderlike, mooi dorpie met vriendelike mense en mooi winkeltjies. "

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Meel & Kaneel verkoop die beste tuisgebak. Brian's Grill & Family Restaurant se kos is fantasties en diens is voortreflik. Wilgewandel is prettige avontuur vir gesinne. Meiringspoort het die mooiste rotsformasies en waterval."

Stilbaai, Tuinroete

Papillon

"Ons gaan beslis teruggaan. Dit het gevoel soos 'n mini-Griekse eiland-vakansie."

Oudtshoorn, Tuinroete

Cango Accommodation Units

"Cango accommodation is close to the Cango Caves, the Cango wildlife ranch and eating places."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Stay Awhile

"So baie goed om te doen, een vakansie is nie genoeg nie. "

George, Tuinroete

Outeniqua Inn

"George is 'n pragtige plek, geweldig uitgebrei. Vir seker 'n plek om te besoek."

Mosselbaai, Tuinroete

Nautica 608

""The little Jerusalem" is uit en uit sy sout werd as 'n toeristebestemming. Die strande, ons het Santosstrand besoek, is uitstekend. Ons besoek aan die museum was ook uit die boonste rakke. Ons besoek aan die Casino, alhoewel ons slegs die kinders neem vir speletjies, was wonderlik. Die mense in die winkelsentrums, waar ons ook al gegaan het, is uiters vriendelik. Dit was asof ons op 'n ander planeet was."

Stilbaai, Tuinroete

Elize Cottage

"Die beste strandoord."

Buffelsbaai, Tuinroete

Rus-en-Roes Beach Home

"Koop genoeg kruideniersware in Sedgefield of Knysna, die plaaslike winkel offer nie juis veel nie."

Mosselbaai, Tuinroete

La Palma C12

"Mosselbaai is die plek om te wees in vakansietye."

Tuinroete

Little Rock Guest House

"Baie besig binne seisoen andersins vreeslik mooi en vriendelike mense."

George, Tuinroete

Pollocks Place

"George is 'n uitstekende bestemming met goeie fasiliteite. Daar is letterlik iets vir elkeen. Dit het 'n plattelandse atmosfeer, tog 'n goeie sakekern. George beskik oor goeie sportfasiliteite, goeie vermaak, goeie restaurante en is geleë tussen die Outenikwaberge en die see, in 'n ongelooflike mooi area. Dit is 'n moet-besoek."

Stilbaai, Tuinroete

See-Struis

"Baie lekker plek om af te tree."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Keurbooms Getaway Studio

"Wonderlik en bied so baie om te geniet."

Mosselbaai, Tuinroete

OnseHuisie

"Ons beste en lekkerste vakansies in Hartenbos en Mosselbaai al vir 30 jaar."

Stilbaai, Tuinroete

Osler Place Self-Catering

"It was the first time we have spent time in Stillbaai. The place lives up to its hype. Wonderful beaches, quaint town, lovely weather."

Witsand, Tuinroete

Barnacles

"Sal enige tyd die plekkie weer besoek, die mense is baie behulpsaam en gaaf."

Knysna, Tuinroete

Monks Holiday Chalets and Caravan Park

"Ons was bietjie teleurgesteld in Knysna, maar dit was lekker om die dorp te sien."

Wildernis, Tuinroete

On the Water @ Pirates Creek 8

"We love staying in Wilderness. Highlights are the beautiful beach for walking, swimming and fishing. The river is amazing for canoeing paddling and there are fantastic hiking trails, especially the Kingfisher trail to the waterfall. If you have a boat, Island Lake and Swartvlei are close by and ideal for water skiing and boating. Sedgefield and Knysna are also close enough for day visits, so it is really a convenient and beautiful location along the Garden Route."

Mosselbaai, Tuinroete

ATKV Hartenbos

"Fantasties, ons gaan Hermanus verruil vir Mosselbaai of Wildernes. "

Mosselbaai, Tuinroete

Oester 202

"Mal oor Mosselbaai. "

Mosselbaai, Tuinroete

Pudumo 102

"Baie ekker vakansieplek. Baie om te doen, ons gaan elke jaar ons vakansie daar hou."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Four Seasons Guest House

"Pragtige ligging, uitstekende restaurante en goeie dienslewering."

Knysna, Tuinroete

Paquita Cottage

"Ek dink dis een van die beste vakansiedorpe."

Knysna, Tuinroete

47th on Howard

"We chose to avoid the holiday crowds and instead visited Leisure Island which was quieter than Knysna centers. At Leisure Island we visited a little coffee shop, Nadine's, - a real gem!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Pretplaas Akkommodasie

"Baie mooi omgewing met baie moontlike plekke om te besoek."

Sedgefield, Tuinroete

Haven on Hoopoe

"Die dorp van Sedgefield het nuwe winkels bygekry vandat ons laas daar was. Spar, en 'n Clicks! Onthou om by Pili-Pili te gaan pizza!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Riverside Guest Lodge

"Sal graag meer tyd in Oudtshoorn wil spandeer."

Blad
Blad 120 - Wys 3571 tot 3600
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang