Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9181 reviews.
"In een dag het ons die Kangogrotte, die Ranch Wildlife Reserve en die Highgate-volstruisplaas besoek en dit baie geniet."
"Ek weet nie of dit net ons "luck" is nie, maar elke keer as ons in die rigting bespreek, dan reën dit of die wind waai. En al die aktiwiteite word afgestel as gevolg van die wind en reën."
"Mosselbaai is 'n baie mooi plek, almal is vriendelik daar en daar is so baie plekke om te sien, ons het definitief ons tydjie daar geniet. Mooi plek, mooi mense."
"George is asemrowend-mooi. Die uitsigte oral en die naby liggende dorpe is net so mooi. Ek wens almal kan die geleentheid kry om God se handewerk in aksie te kan sien in die streek. Die mense is vriendelik en die rustigheid is aansteeklik. Ons het regtig lekker geslaap en gekuier."
"We have gone to Mossel Bay 3yrs in a row now, and plan to go back again. We love what Mossel Bay has to offer and the entire family enjoys the activities offered."