Verified Reviews

Garden Route

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route

Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.

Mossel Bay, Garden Route

Mossel Bay Golf Estate

"Ek beplan om daar te gaan aftree."

Uniondale, Garden Route

Schulteheim Hotel

"Dit was opvallend hoe skoon die strate was. Pragtige ou Karoodorpie - ons sal beslis weer daar oorslaap en verder verken."

Plettenberg Bay, Garden Route

Coral Tree Cottages

"Ek verstaan hul wil toeriste lok, maar deur die pryse so op te jaag, jaag hul ons plaaslike Suid-Afrikaners weg. Dit bly wel 'n lekker area. "

Hartenbos, Garden Route

Hartenbos Accommodation

"Nuwe ontwikkeling maak dit die plek om te wees."

Mossel Bay, Garden Route

Bay Vista Guesthouse

"Asemrowend, fantasties, so baie dinge om te doen. Gaan Mosselbaai definitief weer besoek."

Nature's Valley, Garden Route

Stok & Hoed

"Ons kom verseker weer!"

Jongensfontein, Garden Route

Fonteinhutte Self-catering Apartments

"As 'n mens van stilte en rustigheid hou, is dit 'n ideale vakansiedorp. "

Die Voor Bay, Garden Route

Oceans Hotel

"There are not enough attractions. Something new will make a change."

Upper Old Place, Garden Route

B My Guest

"Waarde vir jou geld."

Mossel Bay, Garden Route

Paradise Found

"Fantasties! Mooi alles wat jy nodig het, baie te sien en te doen!"

De Rust, Garden Route

The Travelling Tortoise Retreat

"De Rust has always been a favourite for me (it has nothing to do with the fact that I was born in Oudtshoorn). There is so much to see around De Rust and may places to enjoy a meal and a drink."

Still Bay, Garden Route

Ankergooi

"Altyd heerlik om soontoe te gaan. Seisoentyd is verkeer wel 'n negatief."

Glentana, Garden Route

Glentana by the Sea

"Glentana is 'n stil en veilige bestemming vir 'n gesinsvakansie. Net 10 tot 15 minute vanaf George-lughawe, die vulstasie en winkels by Groot Brak. "

Mossel Bay, Garden Route

Altelekker by die See

"Mooi area, maar nie veel om te doen in die nabye omgewing nie. Behalwe vir die see is daar nie veel ander buitemuurse aktiwiteite nie. "

Brenton-on-Sea, Garden Route

Brenton On Rocks

"Baie spesiale dorpie wat perfek geleë is."

Oudtshoorn, Garden Route

Oppi Dam

"Alles is sentraal geleë met uitstekende wyn- en staproetes."

Hartenbos, Garden Route

Suidersee, Hartenbos

"Besig om sy plattelandse atmosfeer te verloor. Dit is wel nie noodwendig nadelig nie en behoort 'n jonger geslag toeriste/families goed te pas."

Oudtshoorn, Garden Route

Wilgewandel Holiday Farm

"Beslis n dorp om te besoek!"

Hartenbos, Garden Route

De Branders Nr 48

"Steeds die beste plek vir 'n heerlike vakansie!"

Herold's Bay, Garden Route

Makarios on Sea

"Heroldsbaai is naby baie aktiwiteite. Die atmosfeer is asemrowend."

Hartenbos, Garden Route

Alikreukel b29

"Lekker strand. Die hoofstrand was moeilik bereikbaar agv die huidige bouwerk, maar dit gaan baie lekker en mooi wees wanneer dit klaar is."

Oudtshoorn, Garden Route

Oudemuragie Guest Farm

"`n Karaktervolle wêreld met baie kultuur, geskiedenis, natuurskoon en passievolle mense. "

Still Bay, Garden Route

Die Hawehuis

"A very nice place to relax and unwind."

Page
Page 286 - Showing 8551 to 8580
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers