Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.
"Die begeleide toer deur Die Featherbed Natuurreservaat is buitensporig hoog en onbekostigbaar vir enkele of families. Parkering by die Waterfront is totaal onvoldoende en daar word niks aan gedoen nie. Dis hoogtyd vir 'n parkeergarage."
"A true holiday destination and perfect for a break from the hustle of city life. The town and its beaches are clean and well maintained. "
"Meat in Heidelberg is excellent and very well priced (inexpensive) - Next time I visit, when it's not raining, I'll explore more sites of interest. Heidelberg is ideally situated as it's only a short hop to the magnificent Witsand/Port Beaufort - Breede river mouth. (Did I say I am a mermaid lover yet?). "
"Plettenbergbaai is definitely an nice holiday spot with a lot of safe beaches and surrounding attractions."
"Ons het Oudtshoorn besonder baie geniet. Daar is soveel om te sien en te doen. Twee hoogtepunte was die Cango Animal Sanctuary en 'n besoek aan Buffelsdrift."
"Baie goeie toeriste-bestemming. Personeel by die toeriste aantreklikhede was professioneel en goed opgelei. "
"Dit is so lekker daar dat ek nie te veel wil se nie omdat ek dit juis soveel geniet het dat daar so min mense was in vergelyking met ander strande in die area!"
"De Rust is voorwaar 'n skilderagtige dorpie in 'n lieflike, interessante omgewing."
"Sal dit ten sterkste aanbeveel. As jy rus en ontspanning nodig het is dit die perfekte plekkie om na te gaan."
"Baie lekker rustige dorp met baie aktiwiteite en baie sentraal geleë t.o.v. George en Knysna."
Wilderness Heights, Garden Route
Wilderness Metanoia"Baie rustig, maar wel naby al die toerisme-bestemmings."
"Baie lekker in verlede by Perna-Perna en Hartenbos Inn gebly. Goeie weer en pragtige strande. "