Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9271 reviews.
"Daar is soveel om te doen in Hartenbos! Langeberg Mall (wat net 'n paar minute se ry van die woonstel af is) het absoluut alles wat 'n mens nodig het. Die weer is heerlik daar en ons sal verseker weer teruggaan."
"Die padstal net buite Riversdale met die houtitems was baie besonders. Die mense is baie vriendelik - dit het ons laat verlang na 'n tyd toe ons in Laingsburg woonagtig was. Dit is sommer net lekker om die rustige klein dorpie te geniet. Die dorp lyk op die oog af netjies, asof dit gereeld in stand gehou word."
"Mooi sentraal geleë om verskillende plekke op die Tuinroete en in Oudtshoorn te verken."