Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9271 reviews.
"Het baie stories gehoor van Kleinkrantz, maar wat ek daar gekry en gesien het is totaal anders - dit is vir ons baie lekker daar en ons gaan beslis terug na Ocean Pearl toe, dit sal die plek vir ons wees."
"Ons jaarlikse vakansiebestemming, dit voel soos ons tweede huis. Love die plek!"
"Opvallend skoon en netjies. Baie vriendelike, hulpvaardige personeel waar jy ook al gaan."
"Wonderlike bestemming met goeie eetplekke. Net jammer daar is nie 'n swemstrand nader aan Knysna self nie, maar het besoek aan Brenton-on-Sea en Buffelsbaai baie geniet."
"Die ideale omgewing met pragtige strande, baie toeriste-aantreklikhede en vriendelike mense."
"Dis lieflike, Afrikaanse mense. Die bote en vuilgoed in die see maak afbreek daaraan."
"Ons 4de besoek. Klein, min mense, veilig, met eetplekke en basiese kruidenierswinkels, en brandstof. Goeie groter dorp (Heidelberg) naby. Verskeie swemopsies; strandmeer, swemstrand, getypoele. Lieflike stapopsies en natuurskoon."
"Baie potensiaal, maar sommige toeriste-areas is swak versorg en selfs grillerig. Ander is wel aangenaam om te gebruik. Lekker naby ander stranddoorpe en winkelsenteums."