Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9271 reviews.
"Sedgefield is die perfekte plekkie vir 'n rustige wegbreek. Die rivier is vol vislewe en die see is nie te ver weg nie!"
"Lovely holiday venue, clean town and excellent beaches."
"Beste weer, so baie om te doen. Dolfyne wat baljaar in die water. Cruise ship het ons verras. Mosselbaai is tops. Tyd is net te min om by alles te wees."
"Dis net baie genotvol en was altyd interessant om die verskeie dele van Mosselbaai te besoek, dis 'n lekker dorp."
"Jy waardeer die pragtige, intense kleure in Desember, wanneer die meeste reën val, reis jy verder wes, sien jy al hoe minder kleur."
"Lots of hidden sightseeing treasures to explore. Geocache was found at the Post Office tree which was really exciting."
"Ons was al baie in Witsand, maar het nog nooit so 'n ondervinding beleef nie. Witsand se mense is so fantasties en vriendelik. Ek kan nie glo wat gebeur het nie. Ons het so lekker altyd gekuier in Witsand."
"Daar is nie veel te doen of sien nie, maar die gastehuis was so lieflik, ek het niks werklik gekort nie."