Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9271 resensies.
"Hemel! Skoon strande, pragtige natuurskoon en baie vriendelike dorpenaars! Dorp is steeds verrassend Afrikaans en diensgeoriënteerd. Lekker om met honde te gaan stap en swem by Viswywers. Heerlik gesnorkel ook."
"Baie uitgebrei oor die jare, maar steeds 'n aangename plek om te bly - vernaamlik in die voorstad waar ons onsself bevind het."
"Dis 'n oulike dorp met genoeg aantreklikhede vir 'n gesin met kinders. Lekker weer en 'n lekker see. Die omgewing is mooi skoon en netjies en dis goed om te sien dat die dorp vooruitgaan met elke jaar wat verby gaan. Dis beslis een van ons gunsteling bestemmings."
"The various passes in the area are stunning. The Saturday Market in Sedgefield is fantastic."
"Knysna (dorp) self baie agteruit gegaan, besoekers maar op hulle hoede wees in dorpsgebied."
"Mosselbaai is 'n baie mooi dorpie met baie dinge om te doen veral met kinders bv. die waterpark. Ek sal dit aanbeveel vir enige persoon."
"Sekuriteit van voertuie 'n probleem, beligting van die strand in die aand 'n probleem."