Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9271 reviews.
"Uitstekend! Dorp is pragtig skoon, vlak by George Lughawe en vriendelike, Afrikaanse omgewing."
"Die netheid van die dorp. Geen slegte paaie en veiligheid in die omgewing van Santos maak 'n vakansie die moeite werd. Genoeg lekker eetplekkies en heerlike staproetes. Mosselbaai die dorp van die jaar."
"City is very clean and the Dias Museum and St Blaize trail are excellent."
"It's a very interesting place, we really enjoyed our stay. We are planning to go back next year to explore more sites."
"One of the top ten Karoo towns in my book, pretty as a picture, lots of good restaurants and coffee shops etc. and the spectacular Meiringspoort is just down the road."
"Historiese dorp met die Kango grotte en CP Nel museum. Baie mooi geboue, restaurante en glamping plekke"