Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

Mosselbaai, Tuinroete

De Branders 9

"Kaai 4 'n moet om by te gaan eet asook Diaz museum."

George, Tuinroete

VoelFrey

"Ek sal weer daar 'n bespreking maak."

Mosselbaai, Tuinroete

Nautica 501

"Mosselbaai is beslis na aan my hart. Prag-dorp vol pret en plesier."

De Rust, Tuinroete

The Travelling Tortoise Retreat

"Very friendly - artistic and quaint little town. A lovely break from the hustle and bustle."

Stilbaai, Tuinroete

Lulu's Cottage

"Aanwysings nie heeltemal na wense. As jy oor brug ry na sakekern is daar nie 'n bord wat aandui waar en watter winkels in die dorp is nie. Jy kry indruk dat daar slegs huise daardie kant van brug is."

Oudtshoorn, Tuinroete

Die Fonteine Country Guest House and Glamping

"Ek ervaar net dat die dorp self baie agteruit gaan."

Knysna, Tuinroete

Shell's Corner Cottage

"Not what it used to be, quite sad. "

Mosselbaai, Tuinroete

Withuis

"Baie aangename toeristebestemming. "

Sedgefield, Tuinroete

Kiewietjie Cottages

"We love Sedgefield and because our parents retired there it is a special place to us."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Ons het net een nag oorgeslaap. Oudtshoorn is 'n fantastiese bestemming en behoort mens ten minste 3 dae daar vertoef."

Mosselbaai, Tuinroete

Aloe @ the Sea

"Sal graag weer terugkeer."

Mosselbaai, Tuinroete

CBS Accommodation

"Die weer was baie lekker, dit was net in aande wat wind opgekom het maar die plekkies is so gebou wat baie wind afgekeer het. Mens voel veilig daar want jou voertuig staan nie in die pad, dit word agter hoe elektroniese hekke naby die eenhede geparkeer. Jy het te alle tye toesig oor jou voertuig en dis ook 'n groot pluspunt dat jou voertuig veilig is."

George, Tuinroete

57 on Plover

"Beautiful, relaxing place to visit."

Mosselbaai, Tuinroete

Nautica 602

"Unfortunately we did not travel within Mossel Bay much but for new comers take note, the stores close real early so stock up."

Knysna, Tuinroete

Brenton on Sea Cottages

"Knysna is tops, en dus kan dit dalk gewoontevormend raak."

Tuinroete

Varkenskraal Farm

"The Garden Route is one of the most beautiful tourist destinations in the Western Cape and South Africa."

Oudtshoorn, Tuinroete

Beit Shalom

"Baie interessante winkels en fassiliteite. Die dorp is mooi skoon en goed onderhou."

Knysna, Tuinroete

Thesen Island Holiday House

"Ek hou graag vakansie in die omgewing, natuur is asemrowend en daar is baie doendinge om die tyd te verwyl."

Wildernis, Tuinroete

The Loerie's View

"The Wilderness is beautiful, it was the first time we stayed at the Wilderness and enjoyed going through the various sights around like the map of Africa and enjoyed watching the hand gliders."

Tuinroete

Melkboom Guest Farm

"Die Tuinroete is heeljaar mooi, van die platteland tot by die see, altyd iets nuuts om te sien en doen."

Stilbaai, Tuinroete

Muir Holiday Apartments

"Baie veilig, baie skoon."

Mosselbaai, Tuinroete

De Branders Woonstel No 58

"Mosselbaai en omgewing is pragtig en altyd baie aangenaam om daar te kan kuier."

Stilbaai, Tuinroete

Papillon

"Ons sal beslis weer daar gaan bly."

Tuinroete

Varkenskraal Farm

"Die Tuinroete is een van die mees asemrowende plekke vir 'n natuurliefhebber en bied 'n groot verskeidenheid van aktiwiteite vir toeriste."

Stilbaai, Tuinroete

Genot

"Baie rustige plek en goed vir grootouers met kleinkinders. Die ideale plek vir 'n idilliese vaskansie."

Blad
Blad 91 - Wys 2701 tot 2730
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang