Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.
"Pragtige, veilige vakansiedorp met soveel om te doen. Baie restaurante om van te kies."
"Ons was by Kango-grotte, Wilgewandel, Buffelsdrift en Cango wildlife ranch. Oudtshoorn is 'n baie mooi plek in die Klein Karoo, mense is ook baie vriendelik en behulpsaam."
"Almal wat ons raakgeloop het in George was besonder vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer daar kuier."
"Lekker biltong en droë wors gekoop en lekker ontbyt geniet in die waterfront, ons het geniet van die verblyf daarso."
"Die mooiste plek. Ek wil graag daar n huis koop. 'n Plek baie na an my hart. Alles is net so mooi."
"Knysna is a very beautiful town and once in the town area everything is a walking distance."
"Witsand is 'n klein dorpie, met 'n pragtige strand. Die mense is vriendelik, gasvry en hulpvaardig. Dit is 'n plek waar jy van die gejaagde stadslewe kan ontkom, en net weer heel word."
"Wat 'n skoon en netjiese dorp! 100% en gawe en vriendlike mense! Dit was eintlik 'n aangename belewenis."
"Ons gaan sedert 2006 gereeld na Plett. Soms het vriende en familie saam gekuier en dan is die ervaring en herinneringe net soveel beter. Die mense is baie vriendelik en daar is baie om te doen."
"Net baie dankie vir die gastevryheid en vriendelikheid, ek het sommer dadelik tuisgevoel."
Great Brak River, Garden Route
Kontrei BB"Pragtige plek en so naby aan alle besienswaardighede in die omtrek wat dit 'n puik basis maak."