Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3077 resensies.
"Die 'Road house' in Van Riebeeckstraat is 'n wenner en word sterk aanbeveel. Die kos en melkskommels sal nie teleurstel nie."
"Sentraal en baie toeganklik t.o.v. sake- en inkoopsentrums in noorde van Pretoria."
"Pretoria-Oos is 'n spog area wat jy alles wat jy nodig kan kry kan vind, soos goeie restaurante en winkels."
"Dis lekker naby die stad maar tog nie in die stad nie en rustig. So ek sal graag weer gaan."
"Gilroy's is 'n moet-sien! Craft Beer en fantastiese mense en selfs 'n beter atmosfeer!"
"Naby Kolonade-inkopiesentrum en ander besighede. Pragtige omgewing en natuurskoon."