Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3077 reviews.
"Ek was nie bewus van die geskiedkundige agtergrond van Irene en omgewing nie. Dit is 'n goudmyn van historiese besienswaardighede, soos die konsentrasiekamp begrafplaas."
"Die Lynnwood Bridge-kompleks is 'n groot aanwins vir die area en bied baie wat vermaak en restaurante betref."