Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3060 reviews.
"Located in a quiet, leafy suburb, handy for local shops, shopping centres and airport. Not much to do within the suburb but good restaurants close by. Park and playground a stone throw away. Highly recommended."
"Dit is 'n fantastiese plek. Ek sal nie sommer weer Marlothpark toe gaan nie, want jy sien al die wild soos leeus en jagluiperds en ander wild by die drade van die plekke waar jy tuisgaan. "
"Lovely area, but hardly saw any game in the 6 days we drove around. Roads not good and map is very confusing."
"Nooit besef Heidelberg het so 'n ryk geskiedenis nie. Heerlike kuierplekkies soos Sweatpea and Maple, asook Goud en Diamante."
"Once you are off the dangerous Moloto Road, the tranquillity and peacefulness that follows is breathtaking."
"Vir die stiller verblyfgedeeltes in die omgewing kan mens tog rus. "
"Rêrig ongelooflik dat daar ons eie wildbewaringsreservaat so naby uit die stad is."
"Boksburg self het nie 'n groot aantrekkingskrag nie, alhoewel die gedeelte naby aan Northrand-pad en die Eastrand Mall aangenaam is. Sentraal geleë en baie om te doen."
"Dinokeng is amazing. Ons sou waardeer om meer diere te sien, maar verstaan ook dat dit 'n 50/50 is aangesien ons nie die R250 betaal het vir die self ry toer nie."