Verified Reviews

Gauteng

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng

Rated 4.2 out of 5 based on 3136 reviews.

Montana, Gauteng

Batter Boys Boutique Hotel

"Vir die stadsmens definitief 'n baie lekker omgewing om winkels te besoek en baie lekker eetplekke ook."

Brooklyn, Gauteng

Brooklyn Guesthouses

"Doen so voort in lekker Afrikaans!"

Dinokeng, Gauteng

Tussen-I-Bome Guest Farm

"Aangesien Dinokeng baie kampterreine het, is dit 'n wonderlike bestemming."

Moreletapark, Gauteng

Modern Retro Apartments

"Dit lyk nie te sleg nie, alles is naby en beskikbaar. "

Pretoria East, Gauteng

Menlyn Apartments

"Niks negatief te sê nie."

Lynnwood Glen, Gauteng

Stay @ Maine

"Baie sentraal geleë, was naby alles. "

Pierre van Ryneveld, Gauteng

Accommodation @ Ryneveld

"Dis nie noodwendig 'n toeristebestemming nie. Ek was daar vir eksamens en kon rustig leer in aande. Dit het aan my basiese behoeftes voorsien. "

Rietfontein, Gauteng

Ciara Guesthouse

"Stil en netjiese buurt."

West Rand, Gauteng

Bergvallei Estates

"Ons was daar in die aand vir 'n funksie, so kan nie regtig sê nie. "

Dinokeng, Gauteng

Tshikwalo Lodge

"Cars must drive slower and be on look out for animals roaming around. To many trucks and busses driving very reckless."

Queenswood, Gauteng

Queensrest

"Sentrale area in Pretoria. "

Wingate Park, Gauteng

LeoZet Self Catering Flat

"Naby geleë aan die plekke waar mens graag sou wou wees."

Dinokeng, Gauteng

iKhaya LamaDube Game Lodge

"Die nuwe eenhede wat gebou word, lyk wonderlik."

Dinokeng, Gauteng

Elephant Waterhole

"Dinokeng het baie potensiaal, maar die diere is baie skaars. Ons het nie een lid van die Groot 5 waargeneem in die drie dae wat ons daar was nie en baie gedeeltes is afgeperk waar ons toe nou ook hoor meeste van die diere is, maar ons mag nie daar ry nie. Vir die R310 wat ons betaal het sou ek bietjie meer wild wou sien want selfs die bokke was skaars. Die paaie is baie deurmekaar en die kaart baie onakkuraat wat verdwaal maklik maak. Dit is wel baie skoon en al die bokke en zebras wat ons gesien het lyk in 'n goeie gesonde toestand. "

Dinokeng, Gauteng

Elephant Waterhole

"Baie dankie, dit was heerlik."

Dinokeng, Gauteng

iKhaya LamaDube Game Lodge

"Alhoewel hulle die Groot 5 adverteer, was daar niks in sig nie. Ook geen van die ander gaste waarmee ons gepraat het, het enige van die Groot 5 gesien nie."

West Rand, Gauteng

Nullarbor Cottages

"Need to be warned about the detour to Magaliesburg as a result of permanent protest."

Pierre van Ryneveld, Gauteng

Home at Harry's

"Gerieflik en sentraal geleë."

Fourways, Gauteng

Flamink Place

"Ons het Fourways geniet, ons kon alles bereik binne 10 min. Die area was veilig. Cindy het ons verwys na die Waze-toepassing wat verkeersopeenhopings soos kinderspeletjies laat lyk. "

Garsfontein, Gauteng

Greenwoods Selfsorg

"Lekker stil area naby die besige Menlyn."

Dinokeng, Gauteng

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Ons is baie opgewonde om weer te kom besoek."

Fochville, Gauteng

Fochville Guesthouse

"Heerlik geëet by Mementos. Die hoenderlewertjies was 'n baie groot porsie en die hamburgers was fantasties. "

Dinokeng, Gauteng

Elwanu

"Min mense is bewus van die juweel (met die Groot 5) op Gauteng se voorstoep. Miskien moet ons dit geheim hou."

Dinokeng, Gauteng

Maroela Treetop Lodge

"Ons geniet dit - heerlike ontspanning! "

Garsfontein, Gauteng

Greenwoods Selfsorg

"Sentraal geleë. Aangename omgewing. "

Shere, Gauteng

Lubbenhof

"Sentraal geleë met baie om te doen veral vir klein kinders. "

Dinokeng, Gauteng

Marulani Bush Lodge

"Lekker naby aan Pretoria, goed versorgde reservaat met volop diere om te sien."

Page
Page 58 - Showing 1711 to 1740
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers