Geverifieerde Resensie

George

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in George bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1021 resensies.

George

Forest and Pine

"George is the best place to visit. Herolds Bay is lovely and clean."

George

The Railway Cottage

"Loved the look and friendliness. Clean."

George

Little Fern And Peace Lilly

"George is beautiful and full of nature!"

George

Edennook

"Love George, pragtige berge en see."

George

ArendsRus Country Resort

"Mooi plek met baie potensiaal."

George

Loerie @ Colnera

"Would love it if George could stock more Halaal meats"

George

10 Kingsley Close

"Asemrowend die bedge en see. George is 'n pragtige skoon dorp."

George

Dut Hut

"Daar is baie dinge in en om George om te doen."

George

Tehillah Guest House

"Dit het ons regtig opgeval hoe mooi skoon en netjiese dorp George is, mense was ook oral baie vriendelik. Daar is goeie restaurante en baie om te doen as 'n toeris."

George

ArendsRus Country Resort

"Skoon, goed versorgde tuine en sypaadjies."

George

Garden Route Lekkerte Le Vallia

"Fantastisie plek vir 'n gesinsvakansie met hope vermaak vir die hele gesin."

George

The Frangipani Self-catering

"Ongelukkig net in George oornag en nie tyd data spandeer nie."

George

Edennook

"Skoon en netjies."

George

Over the Mountain Guest Farm

"Hartenbos en Mosselbaai is vir my die plekkie om te gaan. George is nie ver van hulle nie, maar Mosselbaai bly nog steeds my hart se punt."

George

Pollocks Place

"Skoon dorp."

George

Primrose Accommodation

"Baie uitgebrei oor die jare, maar steeds 'n aangename plek om te bly - vernaamlik in die voorstad waar ons onsself bevind het."

George

Edenwood Guest House

"Baie vriendelike dorp."

George

42 On Adderley

"It was our first time visiting George. We found it extremely beautiful."

George

Danke Ma

"George het ons harte gesteel. Dit het 'n warm, plattelandse gevoel met alles wat mens nodig het, binne bereik. Ons het die botaniese tuin, die spoorwegmusem en die aarbeiplaas in George besoek en het dit baie geniet."

George

Lorita's

"Glad nie wat ons verwag het nie. Natal baie beter."

George

Plaas Knoetzie Kamma

"Such a pleasure to travel in a neat and clean environment."

George

The Railway Cottage

"Baie sentraal geleë. Kan maklik na ander areas ook ry. Pragtige plek."

George

ArendsRus Country Resort

"Baie lekker, sal beslis weer kom kuier."

George

Camphers Rest

"George is great."

George

The Camello

"Aangename plek. Baie plekke om te besoek. Regtig 'n aanbeveling vir toeriste."

George

Little Fern And Peace Lilly

"George is 'n lieflike plek. Die atmosfeer is skoon en rein. Soveel prag en pret!"

George

VoelFrey

"Beautiful and scenic; visited a number of interesting places e.g. Lion Park; Outeniqua Transport Museum and Outeniqua Power Van."

George

ArendsRus Country Resort

"Die plattelandse atmosfeer met wonderlike winkels én die see om die draai, wat 'n uitsonderlike kombinasie!"

George

Lientjies Overnight

"George is 'n pragtige plek, ek sal beslis vorentoe van Lientjies gebruik maak."

George

8 on Wright

"Beslis 'n plek wat mens kan en moet besoek!"

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang