Verified Reviews
Gqeberha (Port Elizabeth)
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gqeberha (Port Elizabeth)
Rated 4.4 out of 5 based on 833 reviews.
Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)
Lavender Garden Cottage and Lodge"Was daar vir besigheid en dit is baie sentraal."
Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth)
Tranquillity Inn"There's only a Spar, no other franchise shops. "
Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth)
Garden Gate Guest House"Redelik stil en baie sentraal geleë."
Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth)
Ahoy Boutique Hotel"Daar is nie vreeslik baie om te doen nie, maar dit het ons gepas as ouer mense. Ons het gegaan om die Ironman-kompitisie te ondersteun en tussenin het ons lekker gerus."
Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)
Annie's Selfcatering Accommodation"Dis 'n baie mooi area by die see. 'n Lekker en rustige verandering van die druk verkeer in PE middestad. "
Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)
Alcyone"Baie veilige plek met metro polisie wat so sigbaar is."
Cannonville, Gqeberha (Port Elizabeth)
Little Sister's Accommodation"Bietjie min om te doe,n maar pragtige omgewing."
Cannonville, Gqeberha (Port Elizabeth)
Little Sister's Accommodation"Baie sentraal om die Addo en Sondagsrivier omgewing te verken en geniet!"
Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)
Algoa Guest House"Dit is 'n pragtige en baie rustige area. Naby aan swemstrande en ander besienswaardighede."
Parsons Hill, Gqeberha (Port Elizabeth)
Sunnyside Guesthouse"Naby die see en 'n pragtige eiendom - kan dit regtig aanbeveel!"
Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)
Close and Comfy"Te naby aan vinnige groeiende lae koste behuising."
"Ons was teleurgestel om te sien hoe vuil en onversorg St Georges Park is. Die Setlaarspark/Bakaans Vallei was baie lekker om te draf en te stap met ons hond. Sal graag van meer dier-vriendelike plekke in PE wil weet. "
Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)
Le Blue Guest House"Bluewater Bay is beautiful, yet a few kilometres from any entertainment. If you are on business that will be suitable, but not when on holiday as you have to travel to PE for entertainment."
Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)
A La Martha's Air-Port Guest House"Naby aan alles wat lekker is!"
Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth)
Aqua Marine Guest House"Nice relaxing, and quiet neighbourhood. Safe from all the patrols that happening in the area."