Verified Reviews

Gqeberha (Port Elizabeth)

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gqeberha (Port Elizabeth)

Rated 4.4 out of 5 based on 833 reviews.

Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Wilmot Cottages

"Panoramiese uitsig op hawe en strand. Netjiese paaie ideaal vir loop of draf."

Gqeberha (Port Elizabeth)

Thunzi Bush Lodge & Country Lodge

"Die beste stad in die land! Alles is hier wat 'n mens wil hê. Die see, die natuur, wild-lodges en indien jy iets wil koop of vermaak wil hê, is daar winkels en opvoerings genoeg!"

Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Chapman Hotel & Conference Centre

"'n Pragtige skoon area, wat lieflike uitsigte oor die see bied. Baie restaurante en hotelle om van te kies!"

Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth)

Jessie's Place

"Die pebble strand is die mooiste ooit! Restaurante goed geprys. Spar baie mooi en netjies!"

Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth)

Jessie's Place

"Very beautiful part of PE. "

Gqeberha (Port Elizabeth)

Thunzi Bush Lodge & Country Lodge

"As jy lief is vir koffie, gaan kuier daar. Daar is ook 'n wynplaas met 'n besonderse toer en wynproe."

Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Aquadel Accommodation

"Pragtige strand. Nie so besig soos Somerstrand nie."

Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Alcyone

"Jy kan 'n lekker vakansie daar geniet."

Gqeberha (Port Elizabeth)

Colleen Glen Self-catering Cottage

"Strande net baie besig oor Kersfees en nuwe jaar. Mense bemors ook die strande verskriklik oor genoemde dae, maar opruiming het darem redelik gou geskiet."

Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Waters Edge

"This property is in Amsterdamhoek, which makes the location a lot better than Bluewater Bay."

Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Aquadel Accommodation

"Strand nie lekker nie. Bietjie ver van die stad."

Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth)

Cottage on 32

"Ligging is baie goed ten opsigte van besienswaardighede in Nelson Mandelabaai."

Cannonville, Gqeberha (Port Elizabeth)

Sundays Mouth Guesthouse

"Die Sondagsrivier omgewing is baie mooi en die restaurant is knus en die kos lekker. "

Gqeberha (Port Elizabeth)

Tyday Accommodation

"Baie mooi stad en die verkeer is ook nie so erg soos in ander stede nie. Oor die algemeen bied Port Elizabeth alles wat 'n reisiger wil ervaar."

Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Admiral's Lodge

"Lots of restaurants. Beach lovely."

Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth)

Conifer Beach House

"Beautiful place to enjoy your holiday."

Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments

"Goeie bestemming, alle besienswaardighede maklik bereikbaar."

Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Algoa Guest House

"Lyk baie besig en parkering 'n probleem. Nodige winkels darem makliker bekombaar. Omgewing mooi skoon."

Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Alcyone

"Daar was nie baie mense nie en dit was die perfekte tyd en die weer was goed. Vreemd. "

Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Bluewater Beach House

"Bluewater Bay is a vacation spot, beautiful little town just outside PE. "

Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Alcyone

"Lieflike area met alles wat jy nodig het sommer net om die draai."

Page
Page 19 - Showing 541 to 570

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers