Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Graaff-Reinet

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Graaff-Reinet

Rated 4.5 out of 5 based on 1833 reviews.

Graaff-Reinet

The Kliphuis Cottages

"Graaff-Reinet is 'n pragtige, skoon dorp met vriendelike mense. Polkadot Restaurant is 'n uitstekende keuse, vriendelike diens en baie lekker kos."

Graaff-Reinet

Jesa Accommodation & Caravan Park

"Baie mooi plek met baie om te sien."

Graaff-Reinet

Waterval Farm-Stay

"Mooi dorp met baie mooi argitektuur en gawe mense."

Graaff-Reinet

Beau & I

"Beslis 'n dorp met baie geskiedenis en beslis die moeite werd om meer tyd te spandeer as bloot net te oornag. Die omgewing is pragtig, net jammer dat die strate ook oorgeneem word deur bedelaars en besope mense wat 'n gevaar is vir motoriste. Geen polisiëring was in sig op enige van die tye wat ons daar was nie - laat jou effe onveilig voel in so 'n pragtige dorp waar besoekers maklik van een plek na ander kan loop."

Graaff-Reinet

4 Rothman Street B&B

"'n Pragtige geskiedkundige plek. Sal weer moet besoek om alles te sien."

Graaff-Reinet

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Heelwat om te sien en te doen in en om die dorp. 'n Mens kan maklik 3 tot 4 dae of self 5 dae hier spandeer."

Graaff-Reinet

Riverbend Self-catering

"Fantastiese dorp, sal verseker weer terugkom. Ons het by our Yard geëet en dit was uitstekend."

Graaff-Reinet

Profcon Resort

"Lekker rustig."

Graaff-Reinet

Kleine Heimat

"Mooiste dorp ooit, met 'n ryk geskiedenis! Mense baie vriendelik en behulpsaam."

Graaff-Reinet

Allendale Farm Guest Cottage

"Pragtige natuurskoon, mense en mooiste geboue insluitend die kerk."

Graaff-Reinet

Waterval Farm-Stay

"Stunning town with the valley of desolation view point a must plus the town beautiful architecture. Niue Bethesda is also a must and well worth a visit."

Graaff-Reinet

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Die dorp is 'n juweel in die middel van die Karoo, baie ryk aan geskiedenis en natuurskoon. Mens kan moeite doen om nie net deur te ry nie, maar bietjie hier te vertoef!"

Graaff-Reinet

Waterval Farm-Stay

"Die Valley of Desolation in die Kamdeboo Park is vir enige reisiger iets om te sien. Graaff-Reinet is een van die mees vooruitstrewende Karoo-dorpe met historiese erfenis."

Graaff-Reinet

Karoopark Guest House

"Altyd 'n wonderlike belewenis om die pragtige historiese Karoo-dorp te besoek!"

Graaff-Reinet

Jesa Accommodation & Caravan Park

"Graaff-Reinet is 'n pragtige, rustige dorpie, mense is verskriklik vriendelik."

Graaff-Reinet

The Townhouse

"Die dorp het baie vriendelike mense by alle winkels en restaurant, dit skep 'n goed indruk en daar is baie om te doen."

Graaff-Reinet

Kleine Heimat

"Graaff-Reinet is 'n juweel van n dorp. Het heerlik gebly."

Graaff-Reinet

Pienaarsbaken Farm Cottages

"Die moeite werd om te besoek."

Graaff-Reinet

Garden House and Cottage

"Baie mooi dorp met historiese geboue. Opknapping nodig en diens lewering in strate nodig."

Graaff-Reinet

Avondrust Guest House

"Pragtig en vol geskiedenis."

Graaff-Reinet

Beau & I

"Dit is 'n pragtige ou dorp met heelwat besienswaardighede. Oral hartlik ontvang. Vallei van Verlatenheid is 'n moet om te sien. Die pragtig gerestoureerde Hotel is ongelooflik mooi om te sien."

Graaff-Reinet

Roode Bloem Farm House

"Die moeite werd om meer as een keer te besoek. Soveel om te sien."

Graaff-Reinet

Butterfly Accommodation

"Daar was heelwat om te doen en sien. Ek was baie beïndruk."

Graaff-Reinet

Kleine Heimat

"Pragtige omgewing, veral die Vallei van verlatenheid saam met die Camdebo Park! Die geskiedkundige geboue is ook baie interessant. Sal dit beslis weer wil besoek."

Graaff-Reinet

Kambro Cottage

"Persoonlike veiligheid kan 'n probleem word in sekere dele van die dorp."

Graaff-Reinet

4 Louis Trichardt Avenue

"Natuurskoon en geskiedkundige plekke maak die besoek die moeite werd."

Graaff-Reinet

Boer and Brit

"Pragtige dorpie. Hou van die ou huise en die Kerke is pragtig. "

Page
Page 41 - Showing 1201 to 1230
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote