Verified Reviews

Graaff-Reinet

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Graaff-Reinet

Rated 4.5 out of 5 based on 1348 reviews.

Graaff-Reinet

KarooRus

"Pragtige boomryke breë strate. Lieflik!"

Graaff-Reinet

Uitkomst Guest Farm

"Het laat in Graaff-Reinet aangekom om enige besienswaardighede te kon besoek. Die gedeelte wat ons wel kon sien het beslis aangedui dat dit 'n pragtige dorp is."

Graaff-Reinet

KarooRus

"Maak gerus 'n draai by die Vallei van Verlatenheid. Pragtige stuk natuur en mooi versorg en bewaar deur Nasionale Parke. "

Graaff-Reinet

Karoopark Guest House

"Enige trotste Suid-Afrikaner behoort moeite te doen om ten minste een maal in sy lewe Graaff-Reinet te besoek. Dit is 'n pragtige, skoon dorp met 'n ryk geskiedenis met seker die mooiste kerk in Suid-Afrika. Dit is my derde besoek aan Graaff-Reinet en ek sal dit beslis weer besoek."

Graaff-Reinet

Allendale Farm Guest Cottage

"Baie goed geleë om oor te slaap op pad see toe."

Graaff-Reinet

Carrow Veld Cottage

"Such a clean town."

Graaff-Reinet

KarooRus

"Pragtige ou dorpie wat tot 2 eeue terugdateer. Hoewel oud, nie 'n spookdorpie nie, maar goed onderhou om die reisiger te akkommodeer. Baie besienswaardighede en rustige atmosfeer. Die gewone reisiger jaag net altyd deur op sy reis. Maar ek beveel aan om hier te stop en die omgewing te verken."

Graaff-Reinet

Profcon Resort

"Goed geleë tussen Bonnievale en Gauteng. Baie mooi dorpie en mooi omgewing."

Graaff-Reinet

Kingfisher Lodge

"Heerlik geëet by POLKA Restaurant."

Graaff-Reinet

Country Village

"Geliefde besoekpunt oor baie baie jare. Ons kom graag daar."

Graaff-Reinet

Beau & I

"Graaff-Reinet is werklik die juweel van die Karoo."

Graaff-Reinet

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Sal weer Graaff-Reinet wil besoek! Dit is 'n baie skoon dorp."

Graaff-Reinet

Profcon Resort

"Die Vallei van Verlatendheid is 'n moet sien!"

Graaff-Reinet

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Pragtige area, het die "Valley of Desolation" gaan sien. Moeite werd! Sal graag langer wil bly in Graaff-Reinet."

Graaff-Reinet

Beau & I

"Pragtige ou dorp met baie ou geboue en monumente asook wonderlike natuur aan die buitewyke."

Graaff-Reinet

Beau & I

"Die dorp is goed versorg en het baie historiese waarde."

Graaff-Reinet

4 Rothman Street B&B

"'n Pragtige Karoo dorpie wat ek op 'n latere geleentheid meer wil verken."

Graaff-Reinet

Profcon Resort

"Pragtige dorp!"

Graaff-Reinet

Profcon Resort

"Lekker om te besoek, ook goeie restaurante."

Graaff-Reinet

KarooRus

"Pragtige dorpie met baie mooi berge en bome."

Graaff-Reinet

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Daar is pragtige plekke om te besoek. Reinet Huis is 'n museum op sy eie en die vetplantversameling by Obesa is om van te droom."

Graaff-Reinet

Beau & I

"Lekker om een paar dagen daar te kuier."

Graaff-Reinet

Eenzaamheid Holiday Farm

"Graaff-Reinet is pragtig en het baie om 'n toeris te bied. "

Graaff-Reinet

Beau & I

"Mooi en skoon dorpie - 'n skat in die Oos-Kaap. "

Graaff-Reinet

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Die toeriste bedryf moet sterk steun op die infrastruktuur van die dorp."

Graaff-Reinet

Obesa Lodge

"Die Plek van Verlatenis is 'n absolute moet, dit het die ver ry die moeite werd gemaak, absoluut asemrowend."

Graaff-Reinet

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Mooi plekke weggesteek en nie bekend aan vreemdelinge nie."

Graaff-Reinet

Beau & I

"Baie besienswaardighede. Historiese dorp. Vallei van verlatenheid is 'n moet. "

Graaff-Reinet

Beau & I

"Dorp baie skoon."

Page
Page 43 - Showing 1261 to 1290
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers