Geverifieerde Resensie
Great Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2673 resensies.
"We had an interesting experience - three boys (children) gave us a guided tour (walk through) of Merweville which we thoroughly enjoyed - they were well behaved, friendly and did not in any way beg or made a nuisance of themselves. We bought them each a cool drink and ordered them some toasted chicken sandwiches from the "Boekklub" restaurant as a reward for their effort which they really appreciated."
"Die pragtigste plekkie met 'n verrassing om elke hoek. Mens kan beslis nie net vir een nag hier oorbly nie."
"Baie mooi, klein dorpie. Alhoewel dit loadshedding was, kon mens darem kos koop. Sal weer daar oorslaap. "
"Soos altyd bly Prins Albert 'n heerlike dorp om te besoek met sy netjiese voorkoms, lekker eetplekkies en pragtige natuurskoon."
"Chris Barnard Museum whilst very informative/interesting was expensive and the guide lacked knowledge on the subject."
"Ideale oornagplek op pad na Kaapstad. Karoo Nasionale park buite Beaufort Wes is pragtig, en die berge is werklik besonders mooi. As jy die Karoo werklik wil sien, is dit die moeite werd om daarheen te gaan. Koue nagte in die winter en warm dae in die somer. Pragtige huise en kerke van historiese waarde."
"Die dorp is basies sinoniem met dr Chris Barnard. Punt. Dis die moeite werd, maar daar is nie veel anders vir die toeris nie. Verder moet mens maar na die Karoo Nasionale Park gaan. 4 Sheep Restaurant maak heerlike kos. Veral lamsvleisdisse is 'n moet!"
"Even though we enjoyed our stay. We had to drive through the town and didn't feel quiet comfortable due to the condition of the town."
"Prince Albert is a place that one feel to go back to more than once. It is a wonderful experience; the town and the surroundings. Thank you for the stay."
"Beaufort-Wes is 'n baie klein dorpie. Ons het net die dag van my verjaarsdag ingery dorp toe om by 'n plekkie te gaan eet. Nietemin was die personeel baie vriendelik. Het nie baie rondgery in Beaufort-Wes nie so dit is moeilik om te weet watter besienswaardighede daar regtig is. Dit is 'n goeie halfpad stop op pad Kaap toe."