Geverifieerde Resensie

Great Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2650 resensies.

Merweville, Groot-Karoo

Oasis Cottage

"Up and coming yet still authentic. "

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Het nie 'n probleem met die plekkie, voel veilig. "

Prins Albert, Groot-Karoo

Koppie Cottage

"Prins Albert is in so 'n mooi omgewing en daar is genoeg buite die dorpie om te besoek. Interessant om deur die dorpie te stap en orals in te loer. Moenie net oorslaap nie, maar spandeer 'n dag of twee."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Biffie's Cottages

"Die dorp is maar omgekrap, maar gelukkig is Biffies Cottages aan die noordekant van die dorp geleë. Dit was een van ons oorwegende besluite."

Prins Albert, Groot-Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Baie oulike dorpie met lekker eetplekke en plekkies om te besoek."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Biffie's Cottages

"Te veel rommel en vullis in strate. Te veel gate in paaie. Die dorp kom slordig voor en lyk nie of daar enige munisipale dienste is nie."

Prins Albert, Groot-Karoo

Koppie Cottage

"Lief Prins Albert! Ons stap die dorpie plat en ontdek elke keer iets nuuts. Baie om te sien en te doen!"

Prins Albert, Groot-Karoo

Olive Grove Cottages

"Absoluut 'n besoek werd. Lieflike omgewing. Besoek gerus O for Olive-olyfplaas en -restaurant."

Prins Albert, Groot-Karoo

Elfen House and Cottage

"Lovely town with an interesting history. Loved it!"

Merweville, Groot-Karoo

Oasis Cottage

"Merweville en die kleiner Karoo-dorpe moet definitief meer bemark of besoek word."

Klaarstroom, Groot-Karoo

Klaarstroom Guest House

"Die rustigheid laat mens net lekker ontspan. Weg van die gewoel in die stad."

Prins Albert, Groot-Karoo

Casa Milorca

"Unfortunately it was raining and very misty so we couldn't explore the area as much as we wanted. It is a beautiful historical town. Will definitely visit it again in the near future."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

@ Mango's

"Net vir oorslaap."

Merweville, Groot-Karoo

Die Botes Huisie

"Heelike wegbreekplek in die Karoo met genoeg vars lug en baie vriendelike mense. Hier kan 'n mens nog die stilte geniet en pragtige sterre sien."

Prins Albert, Groot-Karoo

Elfen House and Cottage

"Pragtige, skoon dorp met baie te doen en te sien."

Prins Albert, Groot-Karoo

Casa Milorca

"Great place, but not for very young children."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Bakgat Blyplek

"'n Besige dorp wat alles bied wat benodig kan word en is vir seker baie skoner as baie ander Karoo-dorpe."

Prins Albert, Groot-Karoo

Bushman Valley

"Pragtige dorpie met so baie om te sien en te ervaar."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Dagbreek

"Great destination."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Herehuis

"Dit is 'n juweel op die lang pad Kaap toe, het my verlustig in die boustyle en die skoonheid en netheid van die hele dorpie."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Dreams

"Was net een aand daar."

Prins Albert, Groot-Karoo

Elfen House and Cottage

"Prins Albert is 'n pragtige 'n dorp om te besoek en die natuurskoon rondom maak dit nog meer spesiaal."

Merweville, Groot-Karoo

Die Botes Huisie

"Lekker rustig met plaasatmosfeer."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Ons Huisie

"Dis 'n pragtige dorp en ek sou graag meer tyd hier wou deurbring en verken."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Dreams

"Regtig net 'n oorslaap-bestemming. "

Prins Albert, Groot-Karoo

Casa Milorca

"Mooi en rustige Karoo-dorp."

Prins Albert, Groot-Karoo

Swartberg Hotel

"Pragtige, skoon dorp met vriendelike mense."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Beautiful Betty B&B

"We only used it as a stopover, so not a fair reflection of the town."

Blad
Blad 23 - Wys 661 tot 690
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang