Geverifieerde Resensie
Great Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2650 resensies.
"At the moment - super dry. But these people have not let go of their pride of looking after and maintaining their pride and joy. Super proud of them."
"Jy kan nie net een nag in Prins Albert oorbly nie! Onthou die Rude Chef Bistro mag jy nie misloop nie. Prins Albert is 'n voorbeeld vir die res van Suid-Afrika. Hele dorp is skoon en netjies, mense is happy, opheffing is groot, munisipaliteit is effektief. Dankie Prins Albert, julle is ‘n great team!"
"Te min tyd gehad om reg daaraan te laat geskied. Sal beslis weer besoek. Heerlike etes geniet by Swartberg Hotel (aandete) en Lazy Lizzard (ontbyt)."
"Chris Barnard's birthplace, a museum, plenty of garages/restaurants/shops etc. A good place to stop for an overnight break on the N1 to the Cape."
"Ek is nie 'n dorpsmens nie, maar in terme van alles wat jy mag nodig kry, het die dorp beslis die vermoë om te voorsien."
"Dit lyk na 'n lekker plekkie om 'n paar dae te ontspan. Ons was ongelukkig oor 'n naweek van Saterdagmiddag daar en dus was meeste plekke toe. Sal beslis weer 'n draai daar maak, maar die keer sorg dat ons deur die week daar is."
"Goeie stop op pad na Johannesburg vanaf Kaapstad. Uit ervaring moet 'n mens net wegbly van die hoofstraat a.g.v. die vragmotor verkeer regdeur die nag. Die keuse van restaurante is egter beperk."
"Dis beslis die moeite werd om 'n draai te gaan maak by die Chris Barnard Gedenk-museum."