Verified Reviews

Green Kalahari

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Green Kalahari

Rated 4.3 out of 5 based on 496 reviews.

Oosterville, Green Kalahari

Namibsa Self-catering

"Upington as toeristebestemming stel teleur!"

Keimoes, Green Kalahari

Kalahari Water Holiday Farm

"Was in Keimoes saam met my liefie wat daar gebore is. Dit was amazing."

Green Kalahari

Kakamas Hotel

"Beautiful region!"

Keidebees, Green Kalahari

Arquila Guest House

"Heerlike stil gebied. Baie mooi area."

Keidebees, Green Kalahari

Arquila Guest House

"Keidebees is aan die westekant van Upington. dis op die N14, maar is verbasend stil. Upington en die omliggende gebied is 'n juweel in SA en verdien meer aandag."

Green Kalahari

Kakamas Hotel

"It is close to the Augrabies falls, which is worth a visit."

Kakamas, Green Kalahari

Belvedere Gastehuis

"Oulike plek. 'n Besoek aan die watervalle 'n moet. Ek dink net die Pienk Padstal is bietjie overrated."

Middelpos, Green Kalahari

The Maxton Boutique Hotel

"Baie lekker sentraal geleë naby alle geriewe."

Die Rand, Green Kalahari

Die Kalahari-Huis Guesthouse

"Het meer die Groter-Upington besoek, gaan besoek gerus Augrabieswaterval en ‘n rit op Sakkie se ark is ‘n besliste moet."

Keimoes, Green Kalahari

Kalahari Water Holiday Farm

"Ek is bietjie teleurgesteld in Keimoes. Tierberg is moo,i maar die glas stukke en stukkende drankbottels lê wyd verspreid. Mense is darem baie vriendelik en hulpvaardig. "

Keimoes, Green Kalahari

Ikaia River Lodge

"Die omgewing is mooi, maar die dorp is vuil."

Kakamas, Green Kalahari

Palmhof Chalets

"Nee kyk dis tussen niks en nêrens, maar 'n great plek om te rus op die lang reis na die bo Wes-Kaap. Die Pienk Padstal was so oulik!"

Green Kalahari

Slypsteen Accommodation

"Not much to do around the area, except to go for the excellent wine tasting experience at the orange river cellars tasting room in Upington. "

Green Kalahari

Kakamas Hotel

"Ons was verstom oor die pragtige wingerde en vrugte boorde te midde van die droë landskap. So inspirerende. Tog so jammer dat daar selfs op hierdie afgeleë plekke soveel rommel rondwaai."

Middelpos, Green Kalahari

Libby's Lodge

"Perfek vir 'n halfpadstop."

Green Kalahari

Kakamas Hotel

"Pragtige omgewing."

Die Rand, Green Kalahari

Die Kalahari-Huis Guesthouse

"Val glad nie in ons smaak nie. Ons hou van die ongerepte natuur."

Kakamas, Green Kalahari

Meerkat Compound

"Recommend people to visit the place."

Blydeville, Green Kalahari

At Home

"Baie rusting en veilig."

Blydeville, Green Kalahari

Versamelnes Guest Accommodation

"Dit is 'n rustige area vir tydelike akkommodasie vir enige reisiger."

Middelpos, Green Kalahari

Libby's Lodge

"Gunstig geleë vir my wat een nag wou oorslaap op pad Namibia toe."

Die Rand, Green Kalahari

Stiltevrede

"Centrally located in Upington, close to the mall."

Die Rand, Green Kalahari

Stiltevrede

"Veilige area! Baie sentraal!"

Oosterville, Green Kalahari

Bet-El Guest House

"Oosterville is 'n baie rustige area, maar is steeds naby genoeg aan winkels."

Kenhardt, Green Kalahari

Kenhardt Hotel

"Hartseer hoe droog ons land is. Armoede slaan jou in die gesig, want in die Stad is dit meer weggesteek. Gee liewers kos of ou klere as geld."

Kanoneiland, Green Kalahari

Oranjerus River Resort

"Die area is goed geleë en die uitsig iets spesiaal."

Page
Page 8 - Showing 211 to 240
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers