Geverifieerde Resensie

Green Kalahari

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Green Kalahari bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 496 resensies.

Kakamas, Groen Kalahari

Palmhof Chalets

"Die nabyheid van die Augrabiesvalle maak dit die moeite werd. Ons het nie baie van die dorp beleef in die tydjie wat ons daar was nie, maar dit is die moeite werd om daar te stop."

Oosterville, Groen Kalahari

Werda Guesthouse

"Pragtige skoon plek met mooi grasperke en stil omgewing."

Kenhardt, Groen Kalahari

Kenhardt Hotel

"Kokerboomwoud is verlate, jammerte kon nie toegang kry per voertuig nie, maar het maar deur doringdraad geklim en gestap. Asemrowend mooi."

Kakamas, Groen Kalahari

Meerkat Compound

"Ons is verlief op daai deel van die Noord-Kaap."

Oosterville, Groen Kalahari

Bet-El Guest House

"Medi Clinic en doktors naby. Mall ook naby."

Blydeville, Groen Kalahari

At Home

"Quiet, tranquil area. Easy accessible to amenities. "

Groen Kalahari

Khamkirri

"Dis warm in die somer, maar net so is die mense van die omgewing!"

Keimoes, Groen Kalahari

The Overlook

"Keimoes se mense maak dit besonders. Augrabies en Kakamas met sy ruimtes is een van God se mooiste skeppings!"

Keidebees, Groen Kalahari

The Cape Lodge

"Verkeer partykeer 'n bietjie lastig."

Oosterville, Groen Kalahari

Namibsa Self-catering

"Gerieflik geleë en rustige buurt. "

Keidebees, Groen Kalahari

Tshahitsi Lodge

"'n Bestemming wat op 'n mens se emmerskoplys moet wees!"

Kakamas, Groen Kalahari

Palmhof Chalets

"Nie veel te doen op Kakemas nie, maar die Augrabies waterval was wonderlik."

Kakamas, Groen Kalahari

Palmhof Chalets

"Het slegs tyd gehad vir oornag."

Blydeville, Groen Kalahari

Versamelnes Guest Accommodation

"Voorstad van Upington naby al die bekende toeriste plekke."

Kanoneiland, Groen Kalahari

Oranjerus River Resort

"It is like an oasis in a desert."

Kakamas, Groen Kalahari

Palmhof Chalets

"Sal Kakamas weer besoek, het nie al die benoemingswaardighede besoek nie. Die Pienk Padstal was ons vashaakplek. Lekker geëet en gekuier by baie vriendelike eienaar!"

Groen Kalahari

Ouma se Huis

"Die Groen Kalahari is 'n juweel in Suid-Afrika se kroon en die gasvryheid en warm mense maak dit baie besonders."

Kanoneiland, Groen Kalahari

Oranjerus River Resort

"Die begraafplaas in haglike toestand. Die mense van die eiland se voorouers lê daar begrawe en niks word gedoen om dit netjies te hou nie. Grafstene word beskadig. Skande."

Die Rand, Groen Kalahari

Die Kalahari-Huis Guesthouse

"Daar is baie om te sien en 'n mooi deel van ons land."

Kanoneiland, Groen Kalahari

Oranjerus River Resort

"Baie mooi op die Oranjerivier."

Keimoes, Groen Kalahari

Kokerboom Lodge

"Die waterwiel kan beter opgepas word en nie tot niet laat gaan nie. Die bedellende jeug kan dalk ook beheer of besig gehou word."

Keimoes, Groen Kalahari

Elim Gastehuis

"Baie agteruit gegaan. Die dorp is nie skoon nie en is nie veilig om laat in die middag daar rond te stap nie."

Kanoneiland, Groen Kalahari

Oranjerus River Resort

"'n Klein juweel op die Oranjerivier."

Kenhardt, Groen Kalahari

Kenhardt Hotel

"Grootste kokeboom-woud wat ek nog gesien het."

Kakamas, Groen Kalahari

Palmhof Chalets

"Besoek gerus die Oranje Rivier Kelders."

Keidebees, Groen Kalahari

Tshahitsi Lodge

"Hoofpad bietjie bedrywig met lorries in die nag. Bietjie moeilik om uit die lodge uit te kom in die hoofpad in, van die plante belemmer die sig van aankomende verkeer. "

Kakamas, Groen Kalahari

Palmhof Chalets

"Pragtige dorpie, maar te klein en warm vir kuier."

Blad
Blad 11 - Wys 301 tot 330
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang