Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Greyton

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Greyton

Rated 4.7 out of 5 based on 657 reviews.

Greyton

The Lady Grace

"Ons het te min tyd gehad om als te ontdek, maar sal beslis terugkom vir die oulike restaurante, winkeltjies, galerye en die Saterdag-mark waarvan ons net gehoor het!"

Greyton

The Barn

"'n Pragtige, karaktervolle dorp, met mooi bome, tuine en omgewing."

Greyton

Greyt House Self-catering

"A beautiful little town with a restaurant around every corner. The gardens were lush and awash with roses and many other flowers. The Greyton Art Walk was lovely. I enjoyed every minute of our visit."

Greyton

The Post House Hotel

"Heerlike plek om af te skakel, maar genoeg eetplekke om nie afgeleë te voel nie."

Greyton

The Lady Grace

"Oulike dorp en veilig om te stap. Tog jammer van die leeglêers. Pragtige tuine en huise en die dorp is mooi onderhou. Besoek gerus Genadendal ook. Maak seker jy boek by die restaurante en as jy in die week reis sal baie restaurante toe wees. Die restaurante is van baie goeie gehalte en die diens is puik!"

Greyton

De Hoop Victorian Farm House and Cottage

"Such a nice surprise exploring Greyton! Beautiful little town."

Greyton

GreyCot

"The property manager did a fantastic job helping us during load shedding."

Greyton

The Views

"Die dorpie is nie sonder rede al as Dorp van die Jaar aangewys nie. Die mense is vriendelik en daar is meer as genoeg restaurante en winkeltjies om te besoek. Dit is die perfekte plek om lafenis vir jou siel te kry."

Greyton

The Lady Grace

"A must for anyone who appreciates old-country charm. The quality of restaurants were a particularly delightful surprise. Recommend going for the Rose Festival. Well worth it."

Greyton

Greyton Lodge

"Beautiful, rural town. Good breakaway for a quiet relaxing time away from the hustle and bustle of city life. "

Greyton

De Oude Pastorie

"Wonderlike dorp met great mense, die verskillende plekke wat ons besoek het was fantasties."

Greyton

Ella's

"Lovely, quaint village with loads of character. Mountains are breathtaking and the wild horses certainly add a feel of "years gone by sleepy village". We will certainly be back with our bicycles."

Greyton

La Vue

"Ons het die markie op Saterdagoggend geniet, asook 5 tuine besoek gedurende die haarlikse roosfees. Dit was goed gereël en die tuine was asemrowend mooi."

Greyton

Les Terres Noires

"We will definitely be back. Lovely little town."

Greyton

De Hoop Victorian Farm House and Cottage

"Ons het vir die Rosefees gegaan en dit was fantasties om al die pragtige tuine te besoek."

Greyton

Oewerzicht Farm Cottages

"A lot of the restaurants were closed during the week and limited our options for lunch."

Greyton

Die Markhuisie

"Sal die dorpie enige dag aanbeveel vir 'n rustige en ontspanne wegbreek."

Greyton

Three Willows

"Heerlike, rustige bestemming weg van die stad se gewoel."

Greyton

The Barn

"Greyton was 'n baie aangename ervaring en kan nie wag om weer daar te gaan kuier nie!"

Greyton

The Post House Hotel

"Rustige dorpie met heerlike restaurante en goeie verblyf. Pragtige natuurskoon aan die voet van die berge."

Greyton

Greyton Lodge

"Greyton is 'n pragtige plekkie en ons sal graag weer eendag 'n bietjie tyd daar wou spandeer."

Greyton

Greyton Lodge

"Baie sjarmante bestemming! Lekker stappaaie en die mark Woensdag en Saterdag 'n moet!"

Greyton

Eudaimonia

"We love Greyton!"

Greyton

De Oude Pastorie

"Geen tekort aan restaurante. 'n Paar heerlike bergfietsroetes vir almal."

Greyton

Via's B&B

"Bekoorlike dorpie, heerlik om in te kuier."

Greyton

12 on Main

"Voorwaar uniek. "

Greyton

La Vue

"Ek wens ek kon hier aftree, maar eiendomme is vreeslik duur, waarskynlik doelbewus geprys a.g.v. die unieke karakter van die dorpie."

Greyton

12 on Main

"Lovely quaint little place."

Greyton

The Oaks Estate

"Kwêla Dorp van die Jaar 2021, wat meer kan mens sê."

Page
Page 9 - Showing 241 to 270
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote