Geverifieerde Resensie
Greyton
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Greyton bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 359 resensies.
"Elke straat in Greyton is besonders met die mooiste huise en tuine. Aangesien die woonbuurt stil is, is 'n wandeling in die strate soggens en saans 'n hoogtepunt om die platteland eerstehands te ervaar. 'n Netwerk van stap-, draf- en bergfietsroetes in en rondom Greyton, maak dit die ideale wegbreek vir buitelug-entoesiaste. "
"Dit is al vir meer as 40 jaar ons wegbreekplekkie. Van kamp, gastehuise, privaat wonings huur, tot die plaasatmosfeer. Die markie bly ’n gunsteling - veral die pannekoek."
"Lovely restaurants and cafes in the town and wonderful scenic hikes at one's disposal."
"Great outdoor attractions, cool shops and some great eateries. Greyton is an awesome little dorp."
"Greyton oortref alle verwagtinge wat betref ouwêreldse sjarme, grasvryheid, natuurskoon en puik restaurante!"
"Ons het so verlief geraak op Greyton, veral gedurende die werksweek. Die voëls, pragtige tuine, perde in die strate, vriendelike mense oral in die dorp, 'n verskeidenheid van restaurante en soveel staproetes in asemrowende natuurskoon."
"Absolutely love Greyton. The perfect countryside getaway for nature lovers as well as art lovers. Horses roam freely and the nature reserve has beautiful hikes for the unfit and the super fit. Many restaurants and coffee shops which is great if you want a mix of self-catering and also be able to enjoy a dinner or lunch out without having to drive a great distance. We happened to be there during the art weekend - this was a wonderful experience."
"We love the place. One of our best destinations by far. Our new holiday spot for sure."
"A wonderful quaint village oozing quality cafes and restaurants and a lovely vibe. Set in picturesque hills. It's a perfect destination for outdoor activities, bustling village life and relaxation. Something for everyone."
"Rustig, interessant en perfek vir asemskep, ontspan en weer stadig leef."
"Greyton is 'n baie oulike dorpie. Die plaaslike mense is vriendelik en daar is baie goeie restaurante op die dorp. Die fietsry roetes in die heuwels is baie mooi."