Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Harrismith

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Harrismith

Rated 3.6 out of 5 based on 260 reviews.

Harrismith

Platberg Cottage

"Die paaie het al beter dae gesien, baie rustig."

Harrismith

Village Lodge Harrismith

"Lieflike berguitsig en landelike atmosfeer. Die dorp beskik oor alles wat jy nodig het en almal wat ons teëgekom het, is vriendelik en behulpsaam. Sekere winkels is oop tot 20:00 as jy iets benodig. The Office Pub and Grill, het heerlike kos, neem net kennis dat die kombuis om 20:00 sluit. Dankie, Harrismith!"

Harrismith

Rheola's Guest Cottage

"Ideale oornag stop tussen Pretoria en die die Natal se kus."

Harrismith

Platberg Cottage

"Very quiet place, we felt safe."

Harrismith

Reis n Rus

"Pragtige berg-uitsig. Stil en rustig. "

Harrismith

Platberg Harrismith Backpackers

"Ons het gaan Geo-cash en by Spur geëet, was heel aangenaam."

Harrismith

Mountainview Inn

"Baie goed toegerus vir al die toeriste wat verbyry."

Harrismith

Ibis Self-Catering Accommodation

"Pragtige omgewing met lieflike uitsig oor die berge en veld."

Harrismith

Village Lodge Harrismith

"Die Harrismith Mountain Race word definitief aanbeveel."

Harrismith

Village Lodge Harrismith

"It's a great place, very friendly and quiet."

Harrismith

Village Lodge Harrismith

"Pragtige dorpie wat 'n besoek werd is."

Harrismith

Platberg Cottage

"Hulle moet bietjie aandag gee aan al die pothole's in die dorp."

Harrismith

Book House Cottage

"Baie vriendelike en behulpsame mense in die dorp. Ons het sommer dadelik tuis gevoel hier."

Harrismith

Village Lodge Harrismith

"Toestand van strate baie sleg. Die mense met wie ons te doen gehad het baie vriendelik en behulpsaam. Jammer dat die dorp, soos soveel plattelandse dorpe, so agteruit gegaan het."

Harrismith

Platberg Cottage

"Lekker breë strate. Weg van die N3 se geraas. Lekker halfpad van die Rand na die see. Pragtigste ligging aan die voet van die berg. Sterkte met die waterprobleem. "

Harrismith

Book House Cottage

"Die omgewing rondom Harrismith is baie mooi veral Platberg!"

Harrismith

La La Nathi Country Guest House

"Good location for Drakensberge. Nice city centre with all the shops you might need."

Kings Hill, Harrismith

Greensleeves Guest House

"Baie naby aan Harrismith parkrun en dus 'n uitstekende ligging as mens wil oorslaap en die parkrun bywoon."

Harrismith

Village Lodge Harrismith

"Paaie is baie sleg, vol slaggate, verder lyk dit okay."

Harrismith

Book House Cottage

"Gerieflike oornagbestemming oppad na die Drakensberge of Suidkus."

Harrismith

Village Lodge Harrismith

"Nice little town. Many potholes in the main street."

Harrismith

La La Nathi Country Guest House

"Ek beskou dit as 'n oorslaapplek."

Harrismith

Book House Cottage

"Besige dorp, maar baie sentraal geleë."

Harrismith

Book House Cottage

"Paaie in die dorp vol slaggate."

Harrismith

Village Lodge Harrismith

"Baie interresante gastehuise om in te bly!"

Harrismith

Village Lodge Harrismith

"Eintlik maar net nog 'n drop langs die pad, op pad see toe."

Harrismith

Ibis Self-Catering Accommodation

"We were disturbed with the decline of the towns road structures potholes galore."

Page
Page 6 - Showing 151 to 180
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote