Verified Reviews
Hartbeespoort
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hartbeespoort
Rated 4.5 out of 5 based on 550 reviews.
"'n Mooi bestemming wat naby aan Johannesburg is en tot oorlopens toe propvol is met dinge om te doen of jy 7 of 70 jaar oud is. "
"Lekker. Almal is vriendlik en behulpsaam as jy sukkel met iets."
"Advertise more on what Hartbeespoort has to offer. Visibility is the key. There's so much tourism attractions but even the locals don't know about it."
"Kosmos is 'n pragtige plek en uitstekend geleë. Stil en heerlik om in te ontspan. Die fasiliteite en geriewe wat Kosmos bied behoort breër geadveteer te word."
"Daar is nie juis eetplekke in Kosmos nie. Die ligging is baie goed en mooi."
"Ongelooflike toeriste-bestemming met baie om te doen en sien."
"Was vir eers bekommerd oor die plakkers wat daar gehuisves is maar die sekuriteit in Kosmos self is van hoë gehalte en laat die bekommernisse sommer vergete. Baie rustig en die mense wat daar woonagtig is is regtig baie vriendelik. "
"Dit is 'n bietjie besig as jy net wil wegbreek om te rus, maar andersins baie om te doen."
"Harties is an excellent weekend destination for those of us from Johannesburg and Pretoria."