Verified Reviews
Hartbeespoort
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hartbeespoort
Rated 4.5 out of 5 based on 616 reviews.
"It is ideal for sleeping and relaxing indoors. It is not for sightseeing as it's amongst residents and not up in the mountain."
"I will definitely go back for at least a week, it is a lovely place."
"Lovely place to visit. Only complaint is wish the council in the area would spend a bit of money and clean up the litter particularly along the banks of the dam."
"Schoemansville is baie sentraal geleë, dis 'n rustige omgewing en almal is so vriendelik."
"Die paaie is nie in 'n baie goeie toestand nie maar dis lekker naby aan 'n verskeidenheid attraksies soos Jasmyn ens."
"Baie lekker plek met 'n verskeidenheid besienswaardighede vir jonk en oud om te geniet."
"Pragtige omgewing met baie aktiwiteite om jou mee besig te hou."
"Die eerste keer wat ons in Kosmos was, vind dit 'n betowerende plekkie."
"Op Kosmos self is daar nie baie aktiwiteite nie, maar dit is naby ander besienswaardighede en dinge om te doen."
"Pragtige plek! Baie om te doen. Hoop daar sal nog baie gebeur daar, die plek is die moeite werd!"
"Well, my partner loves water. So because of the dam, the entire place becomes an ideal place for a vacation. "
"'n Mooi bestemming wat naby aan Johannesburg is en tot oorlopens toe propvol is met dinge om te doen of jy 7 of 70 jaar oud is. "
"Lekker. Almal is vriendlik en behulpsaam as jy sukkel met iets."