Verified Reviews
Hartbeespoort
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hartbeespoort
Rated 4.5 out of 5 based on 1055 reviews.
"Die paaie is nie in 'n baie goeie toestand nie maar dis lekker naby aan 'n verskeidenheid attraksies soos Jasmyn ens."
"Baie lekker plek met 'n verskeidenheid besienswaardighede vir jonk en oud om te geniet."
"Prettige daguitstappies, soos die kabelkar en Pretville, kan beslis aanbeveeel word. Die kabelkar en die Hero's-restaurant word sterk aanbeveel. Die kos en skemerkelkies (teen R25) by Hero's is 'n wenner."
"Schoemansville bied 'n groot verskeidnheid aktiwiteite, akkommodasie en besighede aan elkeen wat besoek aflê aan die rustige dorpie."
"Op Kosmos self is daar nie baie aktiwiteite nie, maar dit is naby ander besienswaardighede en dinge om te doen."
"Vir die wat nie hier woon nie, julle mis beslis uit. Vriendelike mense en so baie om te geniet en te beleef. "
"Baie beïndruk met die omgewing. Sal dit vir enige persoon wat wil wegbreek vir 'n ruskansie aanbeveel."