Verified Reviews
Hartbeespoort
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hartbeespoort
Rated 4.5 out of 5 based on 550 reviews.
"The elephant sanctuary, where you interact with the elephants and feed them and brush them, is highly recommended! An overwhelming experience."
"The Kosmos Cafe Restaurant just after the entrance is highly recommended. Food and staff were excellent."
"Paaie sleg en geen lyne nie. Kan gevaarlik vir padgebruikers wees. Mense wat langs pad by damwal verkoop is baie drukkerig en probeer om in motor hulle goed te druk en dan geld te soek. Bietjie ongemaklik daar."
"Rustige atmosfeer met baie om te sien en te doen en naby genoeg vanaf die stad - nie lang reis tyd nie."
"Aktiwiteite is net bietjie te duur in Harties. Vir ons 'local' mense is dit nie beskostigbaar nie."
"Harties is Afrika. Jy moet dit self ervaar. Daar is oorgenoeg aktiwiteite om jou vakansie mee te geniet."
"A very beautiful destination, with a lot of activities. I would definitely go back again."
"Hartbeespoort is a nice place for friends and family and their resorts are reasonable."
"Die Aerial Cableway is 'n lekker uitstappie. Die "sunset boat cruise" is baie lekker net raserig met musiek en baie mense, maar bring net oorfone saam en sit jou musiek hard, dan kan jy die geraas meestal uitsny en die "scenery" baie geniet. Harties Horse Trails in die Silkaatsnek Nature Reserve is 'n moet vir beginners of ervare perdry mense, jy kom tot langs die kameelperde en die 1 zebra loop saam met jou, want hy dink hy is ook 'n perd. Die baie bokkies en blouwildebeeste van so naby af is iets besonders om te aanvaar. Hartebeespoortdam is baie lekker vir alle persone, insluitend rolstoelle. Almal help jou daar, so moenie huiwer om vir hulp te vra nie."
"Wow what a beautiful place to travel. Expensive but hey it's worth it. Really enjoyed Little Paris & the boat ride. Definitely going back to Harties with my family."
"Loved everything. The view up the hiking trail was phenomenal. I would advise everyone to visit the hiking trail on their visit to Hartebeespoort."