Verified Reviews

Hartbeespoort

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hartbeespoort

Rated 4.5 out of 5 based on 572 reviews.

Hartbeespoort

El Shadai Guesthouse & Spa

"Een van my gunsteling plekke om te besoek."

Hartbeespoort

Vulture Creek

"We have visited Harties a few times now and the first time to stay at Vulture Creek. Good value for money. The gravel road getting there was a challenge."

Hartbeespoort

Damview Holiday Accommodation

"Pragtige plek met baie om te doen."

Hartbeespoort

Leopard Lodge

"Wonderlik vir gesinne met kinders!"

Hartbeespoort

Leopard Lodge

"The dam looks like a trash can it's disgusting."

Hartbeespoort

Mia Hills Guest House

"Harties is 'n baie lekker kuier omgewing en alles daar was uitstaande."

Hartbeespoort

El Shadai Guesthouse & Spa

"Die vuilheid van die dam was vir ons 'n groot skok en baie teleurstellend, want ons ken die omgewing goed van jare terug, verder lekker met great eetplekke ens."

Hartbeespoort

Stay Harties Accommodation

"Baie besienswaardighede, eetplekke, groot mall, toeriste-aantrekking. "

Hartbeespoort

Shangrila-Innibos Country Lodge

"Harties is a great weekend destination for people living in Gauteng. Lots of activities like boat rides, zip lining, bars, restaurants, etc. "

Hartbeespoort

Out of Africa Lodge

"Baie besienswaardighede. "

Hartbeespoort

Cynthia's Country Stay

"Daar is soveel om te doen! Ons is natuurmense en het die kabelkarretjie na bo geneem om 'n entjie op die berg te gaan stap - ideaal vir pensioenarisse wat nie meer kans sien om die hele staproete aan te pak nie, maar tog bietjie stil wil staan by die inheemse bome van die Magaliesberg."

Hartbeespoort

Damview Holiday Accommodation

"Baie doendinge in omgewing, goeie eetplekke met lekker kos. Net jammer dam is oorgroei met hiasinte en vuil."

Hartbeespoort

El Shadai Guesthouse & Spa

"Net die dam, maar anders baie mooi."

Hartbeespoort

Harties Wellness Centre & Accommodation

"It's a beautiful place for holidays."

Hartbeespoort

Kosmos Manor

"Hartbeespoort Dam is a wonderful vacation destination with the magnificent Magaliesberg Mountains."

Hartbeespoort

Out of Africa Lodge

"Ons was al verskeie kere daar en dis altyd 'n nuwe ervaring."

Hartbeespoort

Bali at Scenic Haven Lodge

"It's only the eateries that give Harties a buzz."

Hartbeespoort

Migdâsh Guesthouse

"Baie vuil, onveilig en paaie in 'n swak toestand."

Hartbeespoort

Kassaboera Lodge

"Love Harties en al die activity."

Hartbeespoort

Leopard Lodge

"Lekker naby en baie om te doen."

Hartbeespoort

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse

"Sal enige een aanbeveel om daar te gaan bly."

Hartbeespoort

Waterside Rest Cottage

"Altyd 'n wenner, 'n lekker wegbreekplek."

Hartbeespoort

Oppiberg Guesthouse en Spa

"It's a vibey area. Make sure you have saved up some holiday money to partake in extras around the area such has hot air ballooning, hiking, water skiing, etc. There are some great restaurants in the area too. Not too far from busy areas like Johannesburg and Pretoria. I would recommend this place to social, family/friend groups that like to be out and about in nature while also fairly close to holiday activity sites."

Hartbeespoort

Little Flora Guest Accommodation

"Pragtige natuur. Wonderlike plekke om te besoek."

Hartbeespoort

Amber Moon

"I was so happy with myself to take a trip to Harties, it was a great move."

Hartbeespoort

Mister C

"Daar is heelwat om te sien en doen! Ons beveel Harties beslis aan vir 'n lekker naweek."

Hartbeespoort

Kassaboera Lodge

"A shadow of its former self. A bit run down really."

Hartbeespoort

Kassaboera Lodge

"Ek gee Hartbeespoort twee op hierdie kommentaar, aangesien die dam se skoonheid nie na wense is nie. As die dam skoon was soos in die verlede sou dit vyfster gewees het. Hierdie gaan ook al aan vir 'n paar jaar sonder sukses om dit skoon te maak."

Hartbeespoort

Cock & Bull

"Dit is altyd lekker om te gaan. Alhoewel van die plekke se pryse meer vir die buiteland is. Ons gewone ouens kon van die plekke nie bekostig."

Hartbeespoort

Lesego Guest House

"Hartbeespoort is beautiful with great and many activities to do, would love to go back."

Page
Page 5 - Showing 121 to 150

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers