Geverifieerde Resensie

Heidelberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Heidelberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 65 resensies.

Heidelberg

4 Daneel Street

"Sal weer kom toer."

Heidelberg

Outpost Self-catering

"Heidelberg is wat jy kry. Dit is 'n klein dorpie in die Wes-Kaap en solank jy nie die luukse verwag nie, sal jy nie teleurgestel word nie."

Heidelberg

Lemon Tree Cottage

"Pragtige, skoon dorp, mooi ou geboue. Pragtige kerk."

Heidelberg

Skeiding Guest Farm

"Die omgewing tussen die berge en die see was onbekend aan ons, maar met so 'n heerlike basis kon ons alles "explore". Ons het Bonnievale, Montagu, Barrydale en die Tradouwpas ontdek. Ons het die mooiste land. Ek hoef nooit weer oorsee te gaan om sulke natuurskoon te ervaar nie."

Heidelberg

Valley's End Cottages - Gallery

"Sal die moeite werd wees om nie net op die N2 verby klein dorpies te jaag of soms petrol in te gooi nie, maar bietjie te stop en rond te loop. Self skuldig. "

Heidelberg

Lemon Tree Cottage

"Ry meestal net daar deur. "

Heidelberg

Wilgenhof Kothuis

"Wat 'n pragtige, mooi, skoon dorpie."

Heidelberg

Outpost Self-catering

"Baie verborge geskiedenis."

Heidelberg

The Heidelberger Self-catering Guest Suite

"Baie sentraal geleë om by verskeie plekke uit te kom. Pragtige dorpie."

Heidelberg

Wilgenhof Kothuis

"Rustige en veilige dorp."

Heidelberg

Lemon Tree Cottage

"Spur grill&go closed down and KFC doesn't have nice enclosed seating space outside. The tables outside are few at play area plus beggars are all over. Really Heidelberg can do better."

Heidelberg

Lemon Tree Cottage

"'n Regte plattelandse cosy dorpie vol geskiedenis."

Heidelberg

Skeiding Guest Farm

"Plattelandse gasvryheid, pragtige omgewing, baie om te sien en te doen."

Heidelberg

4 Daneel Street

"Ek kon nie baie tyd spandeer in die dorpie self nie, maar die omliggende dele bied vele geleenthede vir die persoon wat bergfiets en stappies in die berge geniet."

Heidelberg

Wilgenhof Kothuis

"Skoon, netjiese dorpie met die lekkerste vleispasteie van spensjolyt."

Heidelberg

4 Daneel Street

"People are exremely friendly and sociable. Good for a overnight and day visit."

Heidelberg

Wilgenhof Kothuis

"Pragtige dorp."

Heidelberg

Buckhouse Elegant Village Apartment

"Vreeslik warm in die somer, wow."

Heidelberg

Valley's End Cottages - Gallery

"Bestudeer die weer voor jy gaan. Dit was baie koud, reënerig en winderig. Die dorpie self is puik en het winkels vir alle benodigdhede. Klein restaurantjies is 100% en kos fantasties."

Heidelberg

Skeiding Guest Farm

"Heidelberg is a quaint little town, clean, and everyone friendly. Will definitely plan more visits to this part of the world as its close enough to Cape Town to drive up for a quick break. "

Heidelberg

Buckhouse Elegant Village Apartment

"Die dorp is beslis aan te beveel."

Heidelberg

Buckhouse Elegant Village Apartment

"Good little town with lots of places to see."

Heidelberg

Buckhouse Elegant Village Apartment

"Heidelberg was vir ons 'n verrassing. Netjiese dorpie met baie vriendelike mense."

Heidelberg

Buckhouse Elegant Village Apartment

"Baie vriendelike dorp en baie besienswaardighede, redelike akkommodasie."

Heidelberg

Lourens @ 13

"Inspiring."

Heidelberg

Buckhouse Elegant Village Apartment

"Gasvrye mense. Wonderlike ervaring."

Heidelberg

Buckhouse Elegant Village Apartment

"A very nice place to stay if you want to breakaway from the busy streets of the city."

Heidelberg

Buckhouse Elegant Village Apartment

"A charming yet to be discovered destination. In a beautiful setting, just off the N2 highway and central to many Garden Route destinations. Take a very interesting historical walk through the town. Clean, peaceful, and friendly people. "

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang