Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (3)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Heidelberg

4.3 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Heidelberg van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Heidelberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Heidelberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Heidelberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Heidelberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Heidelberg Akkommodasie - Cape Route 62

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Heidelberg

Buckhouse Elegant Village Apartment is in Heidelberg geleë, waar die Tuinroete 276 km vanaf Kaapstad begin. Dit is ideaal vir paartjies, gesinne, avonturiers en sakereisigers. Hierdie elegante tuinwoonstel het 2 ...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heidelberg

B&B Alex is in Heidelberg, 'n vriendelike dorpie in die Wes-Kaap naby die suidkus. Dis langs die N2 sowat 274 km oos vanaf Kaapstad, en net 34 km vanaf Witsand se strand. Die perfekte oornagverblyf tussen Kaapstad e...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heidelberg

Sonop Gastehuis is in Heidelberg, 'n ongekunstelde dorpie in die Kaapse Overbergstreek, geleë. Dié rustige dorpie skuil teen die Duiwenhoksrivier en is naby Mosselbaai. Dis die ideale bestemming vanwaar jy die Tui...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Heidelberg

Lourens@13 is 'n lieflike B&B in Sonoplaan in die klein dorpie Heidelberg. Dit is die perfekte oornagplek vir jou reis na Kaapstad of George. Ons bied gehalte slaapkamers, elkeen met 1 dubbelbed en 1 enkelbed en 'n...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
B&B in Heidelberg

Skeiding Guest Farm is 'n werkende graan-, skaap-, volstruis en Nguniplaas. Die plaas is halfpad tussen Kaapstad en Knysna en naby die N2. Dit is die ideale oornagplek vir beide toeriste en gesinne. Verblyf word in...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heidelberg

Valley's End Guest Cottages is geleë op 'n plaas genaamd Grootvadersbosch by Heidelberg in die Wes-Kaap. Op hierdie plaas tussen Heidelberg, Swellendam en Barrydale word met Nguni- en Bonsmarabeeste en Dohne Merin...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heidelberg

Bed@Art bied selfsorg-akkommodasie in Heidelberg, Wes-Kaap, net 'n entjie van die N2 af. Heidelberg is 'n rustige dorpie en dien as 'n gerieflike oornagplek vir reisigers op die pad tussen Kaapstad en Knysna. Bed@Ar...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Heidelberg

Aan De Kanal Country Lodge bied B&B- en selfsorg-eenhede langs die kanaal in Heidelberg, Wes-Kaap. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie bestemmings. Verbly...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Heidelberg

Vanaf
R140
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Hooikraal Tented Camp is ’n eko-vriendelike kampeerterrein met ’n bosveld-gevoel in ’n pragtige kloof onder doringbome. Dit is 8 km vanaf Heidelberg, langs die N2, en kan met ’n voertuig bereik word. Verbl...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Heidelberg

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Tuinroete, Wes-Kaap

Brackenhills Private Nature Reserve is in die majestueuse Langeberge tussen Swellendam en Heidelberg, sowat 3 uur buite Kaapstad, geleë. Die ongerepte natuurlike woude en inheemse plantegroei grens aan Grootvadersb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Heidelberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...