Verified Reviews
Hermanus
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hermanus
Rated 4.8 out of 5 based on 1095 reviews.
"We really love Hermanus, with all the lovely things to do and see in the area. We often visit Hermanus and enjoy their vibe very much."
"Goed geleë om ook naburige dorpies soos Kleinmond, Bettiesbaai, Stanford, Gansbaai, L'Agulhas en selfs Kaapstad te kon besoek met dag-ritte."
"Hermanus is an amazing little town with so much to do and see. We fell in love with the town and will definitely be back as soon as possible."
"Lovely place to stay. The cliff paths were fantastic with lovely views, lots of very good restaurants and art galleries."
"Still a beautiful place to visit when the weather plays along, as it fortunately did for us."
"Lieflik, dromerig, natuurskoon pristine, skoon en uncluttered. Eetplekke en kuns en craft-plekkies lieflik."
"Dis ons 'go-to' plekkie as ons vinnig besluit op 'n bietjie asem gaan skep - daar is altyd iets om te doen, jy is naby alles en dis 'n lieflike atmosfeer!"
"Hermanus: 'n juweel! 1ste rangse mediese sentrums. Alles wat mens mag nodig ag."
"Kan die Saterdagmark in Voëlklip aanbeveel, alhoewel nie rolstoel- of stootwaentjievriendelik weens die basbedekte grond. Het heerlik met ander besoekers gesels. Sypaadjies in Hermanus is oor die algemeen rolstoel- en stootwaentjie vriendelik. Dienste by winkels en restaurante is puik."
"Rustige, skoon kusdorpie, heerlike stappaadjies langs die see, baie lekker vis geëet by Moltenos-restaurant."
"Hermanus was nog altyd vir my n hoogtepunt! Lief vir die mooi natuur, berge en staproetes asook goeie restaurante en wyn!"