Geverifieerde Resensie

Hermanus

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1081 resensies.

Hermanus

Marine View

"Baie skoon dorp. Eetplekke uitstekend met vriendelike diens."

Hermanus

Sandbaai Woonstel

"WiFi in Sandbaai-area is as reël baie swak. Vir so 'n groot area, Hermanus, Sandbaai, Onrus, Vermont, is dit baie teleurstellend. Dit het my seun so iets soos 5 jaar gevat om goeie diens te kry."

Hermanus

Earth Cottage

"Lots to do and see in the surrounding areas."

Hermanus

Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms

"Ons het die staproete langs die see geniet."

Hermanus

The Koppie - Accommodation

"Pragtige walvisse gesien. Lieflike staproetes."

Hermanus

207 Bay View - E23

"Baie mooi en klein dorpie, skoon en netjies en oulike winkeltjies."

Hermanus

Huis in Hermanus

"Besonder mooi dorp, maar onsaglik besig."

Hermanus

A Farmhouse

"Mal oor die area, Onrus is een van my gunsteling bestemmings!"

Hermanus

Sit-en-kyk

"Verskriklike mooi dorpie. Die see en die berge is baie mooi. Die mense is vriendelik en aangenaam. Klomp verskillende restaurante om van te kies met heerlike kos en meeste van hulle is troeteldiervriendelik. Verskriklik lekker gestap verby al die stalletjies en lekker roomys geeet. Ons het omtrent elke dag walvisse gesien, dit was asemrowend mooi en definitief een vir die boeke"

Hermanus

Bayview Apartment 208

"Sal weer Hermanus besoek. Mooiste dorp en baie skoon."

Hermanus

143 Hermanus Beach Club

"Almal is vriendelik by hierdie plek."

Hermanus

Hermanus Guest Rooms

"Besoek Hermanus al vir jare, maar steeds verwonderd oor nuwe winkels en uitbreiding van woonhuise."

Onrus, Hermanus

Nerf-af Cottage & Rooms @ Onrusrivier

"We will certainly visit again. "

Hermanus

Selah House

"Love to visit here during whale festival time. Have not been disappointed yet."

Hermanus

Bosplasie

"Baie rustig en veilig."

Hermanus

Bamboes

"Sal weer terugkom Hermanus toe, daar is altyd nog iets om te doen, vakansie is altyd te kort."

Hermanus

Hermanus Guest Rooms

"Lieflike dorp, vriendelike mense. Pragtige skoon dorp."

Hermanus

The Seagull Hermanus House

"Hermanus is 'n great plek om vakansie te hou!"

Hermanus

Bayview 104

"Awesome whale spotting from our patio!"

Hermanus

Marine View

"'n Wonderlike plek wat ek van nou af gereeld sal besoek. Baie veilig op die wandelroetes met sigbare sekuriteit oral langs die roetes."

Hermanus

Beach Cottage 2

"Stunning views."

Hermanus

57 on Vermont

"Wonderlike plek!"

Hermanus

40 on Main Self-catering

"As jy walvisse wil sien dan is Hermanus die beste opsie"

Hermanus

C-Renity

"Die Walvisfees was lekker."

Hermanus

Sandbaai Woonstel

"Was baie besig en parkering was 'n chaos veral vir ou mense."

Hermanus

Mogit-ewig-duur

"We got Hermanus on its best, good weather, beautiful sceneries, friendly people and the whale festival was fantastic. We definitely going back."

Hermanus

Bayit Elohim

"Hermanus was nog altyd op my lys van vakansie. Die Walvisfees in Okt. is 'n absolute moet. As jy nie kan gaan vir die fees nie, moet jy gaan in die tyd wat die walvisse te sien is. Daar is baie mooi klein winkeljies en ook permanente stalletjies in die hartjie van Hermanus. Nie baie swemplek vir die kids nie, maar tog so mooi."

Hermanus

Chesham House

"Hoewel Hermanus bekend vir sy walvisse en kuslyn is, is daar soveel meer om in hierdie dorp te verken. Pragtige kunsgalerye en winkeltjies waar 'n mens kan rondsnuffel."

Hermanus

Hornbill House

"Lovely scenery and town is clean."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang