Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 1532 reviews.
"Great area with unique natural attractions and beautiful scenery and environment."
Port Shepstone, Hibiscus Coast
At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate"Great adventurous and attractive location to be at."
Port Shepstone, Hibiscus Coast
Ocean's Paradise Beach Cottage"'n Baie lekker plek waar jy maklik als kan kry wat jy nodig het."
"Ons was baie beïndruk na al die negatiewe kommentaar wat ons ontvang het oor Margate."
"Weens Covid-regulasies kon ons nie na die swemstrand faan nie. Hibberdene het alles wat nodig is, maar gerieflike aankope van goeie gehalte is beter by Port Shepston."
Port Shepstone, Hibiscus Coast
Banana Beach Holiday Resort"Stil klein dorp. Lekker eetplekke naby."
Glenmore Beach, Hibiscus Coast
South Sands Strand Villa No 1"Strand was toe maar ons sal weer teruggaan."
Port Shepstone, Hibiscus Coast
Jacobs Cottage by the Ocean"Lekker sentraal. Sunwich Port is die ideale wegbreek as jy massas mense en besige strate wil vermy."
"Ons kom al 'n hele paar jaar na Uvongo toe. Dis mooi, stil en die mense is vriendelik!"
"Baie mense was baie siek oor die rioolprobleem in die area wat mense siek gemaak het. Ugu is pateties!"
"Uvongo se strand was heel week gesluit omdat die water te vuil was om in te swem. Die kraanwater is ook ondrinkbaar. Die munisipaliteit laat werklik sy toerisme bedryf in die steek."
Port Shepstone, Hibiscus Coast
Cycasia Lodge"It is a beautiful place, not too busy, and close to the beach and shops."