Geverifieerde Resensie

Hibiscus Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hibiscus Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1517 resensies.

Margate, Hibiskuskus

Branderkant 7

"Margate baie baie besig. Ramsgate rustig en pragtig."

Margate, Hibiskuskus

Calamari 9

"Margate self nie 'n baie ideale vakansiedorp nie. Dorp is vuil. Omliggende dorp soos Ramsgate, wat baie naby geleë is, meer ideale vakansiebestemming."

Margate, Hibiskuskus

Ramsgate Palms 5

"Margate too busy. Prefer Ramsgate itself."

Hibiskuskus

Silverstreams Lodge and Cottages

"Die paaie was bietjie moeilik om te bemeester, en ons het nie by alles uitgekom. So ons sal wéér moet kom kuier. "

Margate, Hibiskuskus

Wild Waves

"Baie lekker plekkie by die see, maar ek dink in die besige tye moet 'n mens maar die winkels vermy!"

Margate, Hibiskuskus

Clover Bay 4

"Ons was 2 keer Margate se strand toe, maar slegs vir die Wimpy en kurio-winkeltjies."

Margate, Hibiskuskus

Chesapeake Bay 28

"Pret vir die kinders."

Margate, Hibiskuskus

Bondi Beach 45

"Place to be when needing a break."

Uvongo, Hibiskuskus

Strandloper 3

"Heerlike atmosfeer en vriendelike mense. Mooi besienswaardighede en relatief baie dinge wat in die omgewing is om te doen."

Port Shepstone, Hibiskuskus

Banana Beach Holiday Resort

"Shopping stores is a bit of a drive but nice area."

Port Shepstone, Hibiskuskus

Jacobs Cottage by the Ocean

"Sekere gebiede in Port Shepstone word redelik goed onderhou, maar ander laat veel te wense na. Al die pad aanwysnaamborde is toegegroei en skaars sigbaar. Admissie-geriewe by Umtentwenie- en Southport-strand skoon en nuut."

Margate, Hibiskuskus

Surf Bay Sands 76

"I personally am too fond of Margate proper but love Shelly Beach and St Michael's and Uvongo."

Margate, Hibiskuskus

Wild Waves

"Jammer om te sê maar Margate is nie meer geleë om te swem of vakansie te hou nie."

Margate, Hibiskuskus

Sunrise on Hibiscus

"Die omliggende dele is lekker. Maar sentraal Margate is totaal en al verwaarloos en nie meer die moeite werd nie."

Uvongo, Hibiskuskus

Topanga 35

"We've been going down to the South Coast for over 20 years now. We absolutely love it. It's not as busy as North Coast, but if you want to venture out for the day there are plenty of options in the area."

Port Shepstone, Hibiskuskus

Lombok Lodge

"Het lekker kuierplekke."

Uvongo, Hibiskuskus

Jakaranda 11

"Uvongo is 'n pragtige plek, maar vreeslik min vir die kinders om te doen."

Uvongo, Hibiskuskus

Beach Wood Cottages

"Ek gaan keer op keer terug soontoe. Sal nooit weer by enige ander plek by die see gaan vakansie hou nie."

Uvongo, Hibiskuskus

6 Arrilette

"Uvongo se hoofstrande was vol, ons moes na ander strande gaan. "

Uvongo, Hibiskuskus

Jakaranda 11

"Uvongo self is 'n baie oulike plekkie en baie ander plekke daar naby wat ook besigtig kan word."

Margate, Hibiskuskus

Santana 406

"Margate is beautiful place to visit, we visit every year and love it there!"

Margate, Hibiskuskus

Huisie aan See

"Margate self het te gekommersialiseerd geraak. Besig en lyk afgerem en nie meer so skoon nie. Die plekkies soos Ramsgate is egter spesiaal en nie ver van Margate af nie."

Uvongo, Hibiskuskus

Du Bantry 8

"Uvongo se strand was vreeslik vuil. Ons het as gesin bietjie verder elke dag gery en na Ramsgate of Southbroom se strande toe gegaan. Dis baie meer kindervriendelik en vir seker baie skooner!"

Uvongo, Hibiskuskus

Jakaranda Woonstel 8

"Everything is nice about that place."

Uvongo, Hibiskuskus

Seascape Lodge 21 Uvongo

"Everything is close and it is in the centre of all the shops we needed. "

Uvongo, Hibiskuskus

Laguna La Crete 170

"Awesome beaches and very friendly people."

Uvongo, Hibiskuskus

Topanga 35

"Great swimming beach."

Margate, Hibiskuskus

Santana 406

"Margate is a good place."

Blad
Blad 23 - Wys 661 tot 690
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang