Geverifieerde Resensie
Hibiscus Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hibiscus Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1532 resensies.
"Beautiful beaches, tidal pool and beautiful views, friendly people, everything is convenient."
"Dit het pragtige strande, maar die paaie is vol slaggate. Alles lyk maar baie verwaarloos."
"Bly weg van Margate se hoofstrand. Die area is baie verwaarloos en lyk glad nie meer veilig nie. Kyk eerder na Ramsgate of meer noord."
"Soos amper alle dorpies op die Suidkus is die agteruitgang baie opmerklik. Dis darem nog een van die skoner plekke wat ek gesien het!"
"Clean friendly neighbourhood. Lots of lovely places to visit and things to do in and around the South Coast."
"Baie lawaaierig met taxi's en mense wat alkohol misbruik by die getypoel oor naweke. Hulle gebruik selfs die publieke area as 'n toilet, alhoewel daar fasiliteite beskikbaar is wat skoon en netjies gehou word."