Geverifieerde Resensie
Highlands Meander
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Highlands Meander bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 929 resensies.
"Mens wil graag loop deur die dorpie. Sal wonderlik wees as hulle 'n voetganger en fietsrybaan langs die hoofstraat het. Die dorpie is geweldig oulik met interessante winkeltjies en restaurante. "
Waterval Boven, Highlands Meander
Luilekker Guest House"Nice climbing. Not far away to national park."
Waterval-Onder, Highlands Meander
Rocky Drift Private Nature Reserve & Campsites"Baie mooi, underrated omgewing! "
"Paar baie oulike winkels. Die kosplekke voorsien almal die lekkerste chips saam met julle maaltye. Die plek om die smoked trout te probeer."
Waterval Boven, Highlands Meander
Luilekker Guest House"We lived there over a decade ago. Sadly it has declined since then but there are nice places to visit in the area."
"Pragtige dorp met so baie winkeltjies en restaurante, en die mense! O, watter opregte, vriendelike mense! "
"Hulle kan gerus mooi, veilige voetpaadjies langs die hoofpad plaas. Daar is soveel verkeer en 'n mens sukkel om 'n babakarretjie rond te stoot. Kinderspeelplekke kan beter versorg word en veiliger gemaak word."
"Ek was regtig bly ek kon Dullstroom besoek! Is heerlik en ons het die natuur baie geniet. Sal beslis die plek weer wil besoek!"