Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Waterval-Onder

4.3 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Waterval-Onder van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Waterval-Onder besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Waterval-Onder.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterval-Onder akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterval-Onder Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Waterval-Onder Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterval-Onder

Rockydrift Private Nature Reserve is sowat 290 km vanaf Johannesburg op die Waterval Boven-/Nelspruitpad en is geleë in 'n afgeslote vallei van ongeveer 257 hektaar met van die mooiste berglandskappe wat die Waterv...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Lodge in Waterval-Onder

Wayside Lodge bied gastekamers en is op 'n privaat plaas sowat 47 km buite Belfast geleë. Die lodge is die ideale basis vanwaar die omgewing verken kan word. Verblyf is beskikbaar in 14 individueel versierde kamer...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterval-Onder

Die Bloukop Koggelmander is op 'n plaas in die Waterval-Onder-streek in Mpumalanga geleë. Dié B&B beskik oor 4 kamers wat individueel versier is. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed, enkelbed of 'n koninggrootte-b...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterval-Onder

Aloes Country Inn is teen die voet van die Elandsvallei-heuwels aan die oewer van die Elandsrivier naby Waterval-Onder geleë. Dit is werklik die poort na die Laeveld, omring deur die skoonheid van 'n unieke natuurl...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterval-Onder

Zongororo Village of Ministry is 'n plaas in privaat besit in Waterval-Onder, 'n dorpie langs die oewer van die Elandsrivier. Ons bied verblyf wat ideaal is vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie vir 'n...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Waterval-Onder

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Elandsvallei, Mpumalanga

Luilekker Guest House and Chalets is in die Elandsvallei, die oostelike deel van die Hoogland Kronkeling Toerisme-streek. Die Hoogland Kronkeling is in Mpumalanga wat aan die Krugerwildtuin grens. Luilekker spesiali...

Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Elandsvallei, Mpumalanga

Heysbrook Country Lodge is in 'n afgesonderde vallei van ongeveer 1 300 hektaar, net oos van Waterval Onder geleë, voor die Elandsvallei van Mpumalanga. Die lodge is op die oewer van die Heys-spruit en bied 'n unie...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterval Boven, Mpumalanga

Acra-Retreat Mountain View Lodge skuil tussen die Krugerwildtuin en Johannesburg, op die randjie van 'n krans. Die 11 ha-eiendom is in die Elandskrans Natuurreservaat geleë. Daar is 'n oorvloed voëls, insluitend ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterval Boven, Mpumalanga

Tegwaan Country Getaway is in Waterval-Boven, Mpumalanga, 'n area wat bekend is vir sy prentjiemooi roetes, voetslaanroetes, hengelgeleenthede en besienswaardighede soos die Elandsriviervalle en Rockydrift Natuurres...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Elandsvallei, Mpumalanga

Troutways Private Retreat is ’n kunsvlieghengel-venue 2 km vanaf Waterval Boven in Mpumalanga. Die oord hou reënboogforel aan in 4 stilstaande waterdamme, genestel in 'n vallei tussen die berge op die Oostelike p...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterval Boven, Mpumalanga

Boven Villa is in Waterval Boven op die Mpumalanga Hooglandkronkelroete geleë en bied lieflike panoramiese uitsigte. Verblyf word gebied in 'n unieke grasdak-kothuis met 5 luukse slaapkamers en groot versorgde tui...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Waterval Boven, Mpumalanga

Hierdie volledig toegeruste selfsorg-eenheid is in die historiese Waterval-Boven, wat veral bekend is vir kunsvlieghengel, geleë. Daar is verskeie doendinge in die omgewing, waaronder abseiling, rotsklim, bergfiets...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterval Boven, Mpumalanga

Hierdie sonderlinge eenheid is aan die oewer van die Elandsrivier, in die historiese Waterval Boven, wat gewild is vir kunsvlieghengel. Hierdie oopplan-eenheid het 'n sitkamer en kombuisie. Dit het 'n satelliet-TV...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Waterval Boven, Mpumalanga

Good Hope is in Waterval Boden en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, geriewe en die N4. Dit is sowat 40 km van Nelspruit af. Die huis beskik oor 3 slaapka...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterval Boven, Mpumalanga

Shamrock Arms Guest Lodge bied verblyf met rustige atmosfeer en heilsame kos in die prentjiemooi Waterval Boven in Mpumalanga geleë. Dis outentiek Victoriaans en gerieflik modern en dateer uit 1894. Verblyf word ...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Waterval Boven, Mpumalanga

Die Rack Rail Inn is op die hoek van Tweede-straat en Eerstelaan in Waterval Boven en bied die ideale oornagplek vir rugsak- of sakereisigers, toeriste óf 'n naweekwegbreek teen sakpastariewe. Ons akkommodasie b...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterval Boven, Mpumalanga

Ease @ Epa-Valley is teen die hange van die berg geleë wat oor die Elandsrivier kyk aan die buitewyke van die sonderlinge dorpie, Waterval Boven. Dis slegs 3,2 km van die N4 af. Dié dorpie is die ideale wegbreek...

Vanaf
R380
per nag, vir 2 mense
Oord in Elandsvallei, Mpumalanga

Elangeni Holiday Resort, Mpumalanga, Suid-Afrika, is aan die oewer van die Elandsrivier geleë, op die N4 tussen Waterval Boven en Nelspruit. Die oord is in 'n lae risiko malaria-area en is die perfekte wegbreek in ...

Vanaf
R1 245
per nag, vir 2 mense
Hotel in Elandsvallei, Mpumalanga

Fortis Hotel Malaga is aan die oewer van die Elandsrivier aan die voorheuwels van die Drankensberge, naby aan die historiese dorpies Waterval Onder en Waterval Boven geleë. Hierdie rustige, plattelandse hotel is id...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Elandsvallei, Mpumalanga

The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge is op die R36 buite Machadodorp geleë. Dié lodge is in die Middellande geleë wat ’n gewilde forelvang-bestemming is. Die lodge bied selfsorgverblyf in 10 chalets....

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Waterval-Onder akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Platorand blad indien jy na meer Platorand akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za