Verified Reviews

Highlands Meander

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Highlands Meander

Rated 4.5 out of 5 based on 929 reviews.

Waterval Boven, Highlands Meander

Luilekker Guest House

"Dit is klein verlate dorpie wat agteruit gegaan het en ek beveel niemand aan om die dorp te besoek nie."

Dullstroom, Highlands Meander

Stone Castle - Dullstroom

"I would advise, if you are booking a stay at Stone Castle to rather use a high bakkie or some sort of 4x4 vehicle to navigate the gravel roads leading into and out of the estate as the gravel roads are bad and gets very muddy after some rain. Other than that, an awesome stay and worth the adventure. "

Dullstroom, Highlands Meander

Field and Stream

"Ons kom terug, sommer vinnig!"

Dullstroom, Highlands Meander

Elandskloof Forel Plaas

"Dullstroom is 'n lekker plekkie om 'n naweek te spandeer."

Dullstroom, Highlands Meander

Alm-Ü

"Baie mooi lekker kuier dorpie met goeie kos!"

Dullstroom, Highlands Meander

Olive Bumble

"Amazing dorp met die vriendelikste mense. Onvergeetlike ervaring."

Dullstroom, Highlands Meander

Lawrenny @ Blue Crane Farm

"Pragtige dorpie met oulike winkels en eetplekkies."

Dullstroom, Highlands Meander

Olive Bumble

"Pragtige omgewing en dorp. Baie om te sien en doen as ons meer tyd gehad het."

Dullstroom, Highlands Meander

Olive Bumble

"'n Wegbreekplekkie wat jy jou voete kan opsit en kan vergeet van die gewoel van die stadslewe, met baie vriendelike gesiggies wat jou verwelkom. "

Highlands Meander

Longview Ranch

"Sorg net dat jou voertuig wel hoog genoeg is om die pad te hanteer."

Dullstroom, Highlands Meander

Anglers Court

"'n Naweek is te kort vir al die besienswaardighede!"

Dullstroom, Highlands Meander

Muddlers Minnow

"Lekker dorpie om te besoek en almal is baie vriendelik. Lekker kuier plekkies en mooi goedjies!"

Waterval Boven, Highlands Meander

Luilekker Guest House

"Waterval Boven is 'n historiese dorpie en daar is baie besienswaardighede. Pragtige brûe en watervalle. Natuurskoon lieflik. Al wat pla is dat daar geen Spar of kruideniersplekke is nie, asook geen kaartfasilitiete in 'n paar winkeltjies wat wel handel dryf nie. "

Dullstroom, Highlands Meander

Field and Stream

"If you love the outdoors with an option of a small town charm, Dullstroom and surroundings is the place to go."

Dullstroom, Highlands Meander

Muddlers Minnow

"Heerlike dorpie om sommer net in rond te drentel, baie vriendelike mense end ons hondjie was oral welkom."

Dullstroom, Highlands Meander

StoneFly Cottages

"Dullstroom is 'n baie "toeriste vriendelik" omgewing met baie om te doen, sien en eet. "

Dullstroom, Highlands Meander

Mahanaim

"Produkte is buitensporig duur."

Dullstroom, Highlands Meander

Lake Heron

"Baie mooi en oulike dorpie, en mooi omgewing wat besoekers nie teleur sal stel nie!"

Dullstroom, Highlands Meander

Mahanaim

"Lekker sentraal om verder ons mooi Laeveld te gaan verken. Goeie restaurante, vriendelike mense en baie netjies en skoon."

Dullstroom, Highlands Meander

Lake Heron

"The best short getaway from PTA by far!"

Dullstroom, Highlands Meander

Mahanaim

"Baie oulike plekkie met baie restaurante, stalletjies en baie dinge te doen! So rustig! Onthou om vroegtydig te bespreek as jy die aand wil gaan eet oor 'n naweek! "

Waterval Boven, Highlands Meander

Luilekker Guest House

"Ons het nie regtig tyd gehad om Waterval Boven te ondersoek nie. Was wel by Krugerhof op Waterval Onder. Die tuin was die mooiste en skoonste wat ek lanklaas gesien het. Die museum was vol inligting en ek het baie geleer."

Page
Page 26 - Showing 751 to 780
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers