Geverifieerde Resensie
Highlands Meander
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Highlands Meander bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 929 resensies.
Waterval Boven, Highlands Meander
Luilekker Guest House"Dit is klein verlate dorpie wat agteruit gegaan het en ek beveel niemand aan om die dorp te besoek nie."
"I would advise, if you are booking a stay at Stone Castle to rather use a high bakkie or some sort of 4x4 vehicle to navigate the gravel roads leading into and out of the estate as the gravel roads are bad and gets very muddy after some rain. Other than that, an awesome stay and worth the adventure. "
"'n Wegbreekplekkie wat jy jou voete kan opsit en kan vergeet van die gewoel van die stadslewe, met baie vriendelike gesiggies wat jou verwelkom. "
"Lekker dorpie om te besoek en almal is baie vriendelik. Lekker kuier plekkies en mooi goedjies!"
Waterval Boven, Highlands Meander
Luilekker Guest House"Waterval Boven is 'n historiese dorpie en daar is baie besienswaardighede. Pragtige brûe en watervalle. Natuurskoon lieflik. Al wat pla is dat daar geen Spar of kruideniersplekke is nie, asook geen kaartfasilitiete in 'n paar winkeltjies wat wel handel dryf nie. "
"If you love the outdoors with an option of a small town charm, Dullstroom and surroundings is the place to go."
"Heerlike dorpie om sommer net in rond te drentel, baie vriendelike mense end ons hondjie was oral welkom."
"Dullstroom is 'n baie "toeriste vriendelik" omgewing met baie om te doen, sien en eet. "
"Lekker sentraal om verder ons mooi Laeveld te gaan verken. Goeie restaurante, vriendelike mense en baie netjies en skoon."
"Baie oulike plekkie met baie restaurante, stalletjies en baie dinge te doen! So rustig! Onthou om vroegtydig te bespreek as jy die aand wil gaan eet oor 'n naweek! "
Waterval Boven, Highlands Meander
Luilekker Guest House"Ons het nie regtig tyd gehad om Waterval Boven te ondersoek nie. Was wel by Krugerhof op Waterval Onder. Die tuin was die mooiste en skoonste wat ek lanklaas gesien het. Die museum was vol inligting en ek het baie geleer."