Geverifieerde Resensie
Highlands Meander
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Highlands Meander bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 929 resensies.
"Dullstroom is a great location, with many restaurants, shops, hiking and exploring opportunities - we loved it!"
"I'm a huge fan of Dullstroom, so I love going there. Not even the weather put a damper on my stay."
"A very laid-back town to chill and relax at local pubs and restaurants. Stuff to do in and around the area, but perfect to kick back and read a book."
"Wonderlike dorpie. Daar is so baie om te sien en te koop en die restaurante is tops."
"Groen valleie so ver die oog kan sien! Fonteinwater borrel sommer oral langs en in die pad uit."
"Dit is 'n prentjiemooi omgewing en was lekker om deur die dorpie te beweeg en eetplekke is oulik."
Machadodorp, Highlands Meander
Moulin Manor"Die dorpie is baie klein en 'n bietjie verwaarloos, en daar is soms krag- en waterprobleme."
Waterval Boven, Highlands Meander
Ease@Epa Valley Farm Stay"Die natuur is pragtig, ongelukkig het die ekonomie sy tol ge-eis op die dorpie, maar baie vriendelike mense wat daar woon."
"Lekker toerismedorpie. Bird of prey was definitely een van ons hoogtepunte gewees! Dullstroom is net verskriklik duur en pryse van alles is hemelshoog! Vat genoeg van alles saam by die huis! (Net 'n tip) Geen Spar en sulke winkels nie!"
"Winkels se inhoud was teleurstellend en min. Gaan gereeld deur Dullstroom en die diens by verskillende restaurante by verskillende geleenthede was skokkend en sleg. Kelners weet nie hoe om goeie diens te lewer nie!"
"Die dorp en area bly mooi, maar die dorpsbestuur sal iets omtrent die slaggate in die paaie moet doen. Dit maak afbreek aan die dorp, maar ten spyte hiervan sal ek weer kom."