Verified Reviews
Highlands Meander
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Highlands Meander
Rated 4.5 out of 5 based on 929 reviews.
"Uitstekende dorpie vir 'n kort besoek. Die antieke winkeltjie het die beste fudge ooit! OH Fudge!"
"Ons gaan al die afgelope 12 jaar Dullstroom toe, ten minste 1 keer 'n jaar, so ons geniet dit baie. Dis net die laaste 4 jaar wat ons honde het so ons probeer altyd akkommodasie kry wat dierevriendelik is en ons is baie gelukkig dat Dullstroom so dierevriendelik is. Dis die beste klein dorpie naby Johannesburg."
Waterval Boven, Highlands Meander
Ease@Epa Valley Farm Stay"The only places worth visiting are Epa! Farm and I found the graveyard and Mozambique disaster site worthwhile. The waterfall near the old tunnel is nice to see, but the platform looks quite dangerous, it caught fire, and I found it scary."
"Love all the restaurants and activities in this small tourist town, Lovely place with beautiful surroundings."
"Die dorpie is skoon en netjies wat beslis 'n pluspunt is. Lyk egter of daar 'n probleem met skoon water is so ek sal aanbeveel om maar gebottelde water te gebruik om te drink."
"Lieflike dorpie met baie eetplekke. Dorp is skoon en winkels het 'n groot verskeidenheid items. Love die ligging en die dorpsmense is baie vriendelik en behulpsaam."
"Dullstroom sal altyd baie spesiaal wees. Ek voel egter jammer vir die besighede wat erg getroef word deur beurtkrag. Ons hoop van harte dat Dullstroom altyd 'n idiliese wegbreekplek sal bly!"
"Die hele dorp is 'n toeriste-aantreklikheid! Baie lekker gekuier en baie doendinge! Heerlik gerus!"
"Harry's Pancakes needs some serious attention, service is slow and the ambiance in the restaurant was dull and empty - they used to be a tourist attraction - very disappointed."
"Die swak wifi is uit en uit 'n Dullstroom-probleem. Die sein in die hele dorp is swak. Ons was op 'n Maandag daar en klomp besighede was toe, wat bietjie teleurstellend was."
"Baie om te doen. Heerlike stemming. Fantastiese gholfbaan."
"Dullstroom word baie besoek deur verskeie mense. Ons neem deel aan die TRAC N4 Rally al vir die laaste 4 jaar en sal vir seker volgende jaar weer daar wees!"
"Dullstroom is 'n pragtige dorpie en heerlike bestemming om van die stadsgewoel weg te kom. Ek waarsku egter toekomstige besoekers om hul huiswerk deeglik te doen, alvorens hulle bespreek. Na die aanvanklike telerustelling, het ons 'n pragtige, skoon en smaakvolle plek gevind. PUIK waarde vir geld gewees."
"Dis nou nie 'n toerismebestemming nie maar wel meer bekostigbare verblyf as Dullstroom!"