Verified Reviews
Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Johannesburg
Rated 4.1 out of 5 based on 742 reviews.
"I've spent most of my life living in Johannesburg and moved to Cape Town 4 years ago. Sadly Cape Town outdoes Johannesburg in most aspects so my preference is definitely Cape Town. However if you are visiting family or need to do some business in Johannesburg Belle-Vue is where you want to stay."
"There are really so much variety of things to do in Johannesburg. The Parkhurst area where we stayed have a lot of different restaurants in 4th Avenue with a lot of character."
"Baie lekker stad, met net die beste hotelle en restaurante. Ek geniet dit elke keer om die stad te besoek!"
"Brackenhurst area baie geleë area. Kan nie meer uitbrei oor Johannesburg nie. Het nie enige plekke regtig besoek nie."
"'n Wêreldstad in Suid-Afrika op die voorstoep van die beste wat Suid-Afrika en ook Afrika bied."
"Dis is vir my te besig as 'n vakansieganger. Maar daar is baie te doen en te sien. Ek het vir werkverpligtinge oorgeslaap."